Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bartlett (15)
Beyerspark (8)
Boksburg Noord (1)
Boksburg-Wes (1)
Ravenswood (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (4)
Hotelle (3)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Boksburg

4.1 / 5  
volgens 29 resensies
Lees regte resensies van Boksburg van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy Boksburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boksburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boksburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boksburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boksburg Akkommodasie

46 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Boksburg

Afrique Boutique Hotel is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekt...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Boksburg

Daai Plekkie bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in 'n aparte privaat eenheid in Boksburg. Die dorp spog met winkelsentrums, waterparke en besienswaardighede en is ideaal vir sakereisigers en vakansieganger...

Vanaf
R565
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boksburg

Inn-Finity is gerieflik geleë 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Witfield, Boksburg. Kamer 1 het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep ka...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bartlett, Boksburg

The Willows at OR Tambo Unit 6 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Dié kompleks is ideaal geleë, minder as 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughaw...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bartlett, Boksburg

The Willows at OR Tambo Unit 39 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel op ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bartlett, Boksburg

The Willows at OR Tambo Unit 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dié woonstel is op die grondv...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park, Boksburg

Sunward Park bied rus en vrede vir die sakereisiger, asook egte Suid-Afrikaanse gasvryheid vir diegene wat wil wegbreek. Die gerief en ongeëwenaarde elegansie wat ons bied sal sorg vir 'n harmonieuse naweek-wegbr...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bartlett, Boksburg

The Willows at OR Tambo Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel is op...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beyerspark, Boksburg

Fin & Feather bied 'n ontspanne, gerieflike en huislike atmosfeer. Dit word deur die eienaar bestuur en dus kan gaste altyd verseker wees van professionele diens, silwerskoon kamers en uitmuntende kookkuns. Of jy no...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Hotel in Boksburg-Wes, Boksburg

Europrime Prime Boutique Hotel is 'n eksklusiewe, luukse hotel met konferensiegeriewe. Die hotel het nou by die Europrime Hotelgroep aangesluit. Alhoewel ons besig is met aanbouings, is ons steeds oop en bied steeds...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Boksburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za