Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Boksburg-Wes

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Boksburg-Wes van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Boksburg-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boksburg-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boksburg-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boksburg West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boksburg-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Boksburg-Wes

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beyerspark, Johannesburg

Thirty9 bied gerieflike verblyf in tuinwoonstel met slaapplek vir 2 gaste wat op die eienaars se woonperseel geleë is. Die eiendom is in 'n boomryke laan in Beyerspark in Boksburg. Die woonstel bied 'n mengsel va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

Shaun's Place is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Bardene, Boksburg. Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, asook 'n waaier en verwarmer...

Vanaf
R565
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boksburg, Germiston

Inn-Finity is gerieflik geleë 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Witfield, Boksburg. Kamer 1 het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Impala Park, Johannesburg

Impala's Rest B&B bied verblyf in Boksburg. Dié dorp bied verskeie besienswaardighede, soos winkelsentrums en waterparke, en bied maklike toegang tot gewilde toeristeaanstreklikhede. Dit is dus ideaal vir sakereisi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elandsfontein, Johannesburg

Ravenstone Cottage is 'n privaat en luukse selfsorgkothuis op 'n woonerf in Boksburg, net 10,6 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Hierdie smaakvol gemeubileerde tuinkothuis is ideaal vir sakereisigers wat ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bartlett, Johannesburg

D’s Studios bied bekostigbare en luukse verblyf in Boksburg. Gaste het 'n keuse tussen D's Studio 1 met slaapplek vir 6 of D's Studio 2 met slaapplek vir 2. D's Studio 1 beskik oor 3 en suite-slaapkamers en D's S...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Impala Park, Johannesburg

Sonyador Guesthouse is in die rustige noordelike voorstad Impala Park in Boksburg geleë. Dit is ideaal naby die N12-hoofweg geleë wat van Johannesburg na Witbank in Mpumalanga gaan. Die gastehuis het 8 dubbelkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakefield, Benoni

Len's B&B Guest House is in die rustige voorstad Lakefield in Benoni, net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en minder as 1,5 km vanaf Lakeside Mall. Die gastehuis is naby talle restaurante en w...

Vanaf
R579
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lakefield, Benoni

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre bied skoon, gerieflike en billike verblyf in Lakefield, Benoni. Ons ruim kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, TV's, skryftafels, spieëls, lugversorging, en elke k...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Impala Park, Johannesburg

Avon Road Guest House & Tours is in die noorde van Boksburg geleë. Dis naby gewilde winkelsentrums en besienswaardighede in die omgewing. Ons bied ook ’n pendeldiens van en na die O.R. Tambo Internasionale Lughaw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za