Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Boland

4.5 / 5  
volgens 2529 resensies
Lees regte resensies van Boland van 2529 geverifieerde gaste.
Indien jy Boland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boland Akkommodasie

1518 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 100
R770
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes,
Boland

Wine Cottage By The Sea is op die pragtige, eksklusiewe Bel'Aire Wynlandgoed in Somerset-Wes geleë. Dit bied selfsorgverblyf in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis wat op 'n residensiële eiendom geleë is. Hierdie s...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 600
R1 120
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greyton,
Boland

Greyt House bied selfsorgverblyf in die hartjie van Greyton, in 'n beeldskone, stil en rustige omgewing, binne maklike bereik van al die plaaslike koffiewinkels, restaurante en supermarkte. Ons bied gerieflike slaa...

SPAAR 30%
VanafR2 630
R1 841
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gordonsbaai,
Boland

Krystal Beach Hotel is op die skilderagtige Harbour-Eiland in Gordonsbaai se waterfront geleë. Dit is slegs 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in verskeie kamertipes waaruit jy ka...

SPAAR 40%
VanafR1 396
R838
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei,
Boland

Wellington Country House Gastehuis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë op die rand van 'n wingerd met 'n uitsig op die Hawekwa- en Limietberg van die dek af. Dié gastehuis bied gehalteverblyf in 'n rus...

SPAAR 30%
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif,
Boland

House of House is 'n unieke gastehuis in Stellenbosch wat ongeëwenaarde verblyf met styl en gemak in die hartjie van die Kaapse Wynlande bied. Ons is toegewyd tot die kuns van die lewe en skep 'n pragtige en gerief...

SPAAR 30%
VanafR1 350
R945
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand,
Boland

St Tropez 1109 is 'n knus selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied beeldskone uitsigte oor Valsbaai en is net 'n paar m...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
B&B in McGregor,
Boland

Le Bonheur is in McGregor, 'n bekoorlike dorpie na aan Robertson in die Wes-Kaap. Dit is net 2 ure van Kaapstad af en binne stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kuns- en kunsvlytwinkeltjies ...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights,
Boland

Guesthouse Summerlight is 'n lieflike huis in Somerset-Wes, slegs 'n paar kilometer van die lughawe af. Die area is gewild, as gevolg van die gholfbane, wingerde, fietsroetes en bergreekse. Dit is die perfekte wegbr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch,
Boland

7 Ackermann Place Guest House is 'n moderne gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige historiese dorp Stellenbosch. Dit is loopafstand van die koffiewinkels, restaurante, galerye en museums af. Verblyf is i...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
B&B in Worcester,
Boland

De Bergen is 'n bekoorlike B&B in Worcester. Die huis bied lieflike uitsigte oor die Hexrivier-bergreeks en dit is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Boland akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...