Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Bonnievale

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Bonnievale van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Bonnievale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bonnievale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bonnievale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bonnievale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bonnievale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bonnievale

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Die Vineyard Country House is op 'n werkende vrugteplaas en kleinhoewe met wingerd in die geskiedkundige Langstraat geleë. Die perseel is binne loopafstand van restaurante en die meeste toeristebesienswaardighede g...

Spesiale Aanbod!
VanafR975
R731
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

The Annexe at No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en op die berg in 'n stil, afgeleë deel van die dorpie, Montagu. The Annexe het 'n sonnige leefarea met 'n rusba...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
B&B in Montagu, Kaapse Roete 62

In Abundance is 'n gastehuis in Montagu, sowat 180 km vanaf Kaapstad. Montagu lê langs die sameloop van die Keisie- en Kingnariviere. Die area is veral bekend vir sy pragtige berge, warmwaterbronne, wingerde, plaas...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Montagu, Kaapse Roete 62

Four Oaks Guesthouse skuil in 'n historiese monument in die hartjie van die pragtige Montagu wat op die beroemde Roete 62 geleë is. Dié gastehuis het 4 en suite-kamers wat elk lugversorging, 'n TV met sekere DSt...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Ons is in die hartjie van Montagu, die juweel van Roete-62, en is 'n smaakvol gerestoureerde Victoriaanse huis wat dateer uit die 1850's. Ons bied 4-ster-verblyf in 'n pragtig versorgde tuin. Verblyf word aangebied...

Spesiale Aanbod!
VanafR2 612
R1 741
per nag, vir 2 mense
B&B in Montagu, Kaapse Roete 62

Monte Vista Boutique Hotel skuil tussen die berge en wingerde in die prentjiemooi Montagu. Hierdie dorpie is die ideale wegbreekplek. Monte Vista Boutique Hotel bied 14 kamers in totaal: 5 Luukse Koninginkamers. 5...

Vanaf
R1 164
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Mimosa Lodge is in Montagu geleë, slegs 2 ure se ry vanaf Kaapstad. Dis die ideale oornagplek op die pragtige roete tussen Kaapstad, Oudtshoorn en die Tuinroete. Die lodge is 'n wonderlike oord wat op persoonlike...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Kingna Lodge Luxury Guest House is in die pragtige dorp Montagu geleë wat bekend is vir die besoek van oud-presidente en Nobel-pryswenners, Nelson Mandela, en FW de Klerk. Kom geniet wat hierdie mooi Victoriaanse v...

Spesiale Aanbod!
VanafR2 612
R1 741
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Airlies Historical Guest House in Montagu weerspieël 'n Skotse erfenis en is in die vroeë 1900's gebou. Dit is liefderik onderhou en spog met loodglasvensters, hoë reliëfplafonne en houtvloere. Verblyf is besk...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Klaasvoogds Opstal is 'n bekoorlike, luukse selfsorg-vakansiekothuis wat goed toegerus is vir langer kuiers. Die kothuis skuil in die pragtige Klaasvoogdsvallei aan die voet van die Langeberge. Die erfeniskothuis w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Koo Karoo Gaste-lodge in Montagu is sentraal geleë in die pragtige dorpie op die beroemde Roete 62. Dié Victoriaanse huis met groot, gemaklike kamers is 'n eeu oud. Daar is ook 'n koetshuis wat in 'n selfsorgkot...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Geduld, Kaapse Roete 62

Mo & Rose @ Soekershof skuil aan die voet van die Langeberge en spog met 'n "geheime tuin" met allerlei vetplante en bome. Die plaas is net 9 km buite Robertson. Verblyf is beskikbaar in 8 kamers wat modern ingerig...

Vanaf
R3 344
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Country-Life Self-catering is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 in Montagu. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en deel die gebruik van 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkame...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Carma Cottage is 'n privaat kothuis in 'n lieflike tuin in Montagu geleë, op die eienaar se perseel, omring deur berge. 'n Haarsalon en masseerterapeut is beskikbaar op die perseel en behandelings kan bespreek word...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 190
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Klaasvoogds Cottages is 'n Kaaps-Georgiaanse kothuis wat op 'n wynplaas in die pragtige Klaasvoogdsvallei aan die voet van die Langeberge geleë is. Die kothuis is lig en lugtig met houtvloere, handgemaakte Franse h...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 46 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za