Resensies van Bonnievale

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bonnievale bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.21 uit 5 gekry volgens 58 resensies.
Marc W. - 29th September 2020
staying in Bonnievale
Bonnievale itself is a lovely little town. We did a bit of travelling to various wine estates and tourist attractions.
Hilda U. - 23rd March 2020
staying in Bonnievale
Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie.
Leze S. - 1st March 2020
staying in Bonnievale
Lieflike dorp met wonderlike, hartlike mense!
Danie G. - 7th January 2020
staying in Bonnievale
'n Fantastiese dorp. Als wat jy nodig het en meer.
Nuku V. - 2nd January 2020
staying in Bonnievale
The town is set in a really beautiful area, but the facilities in the town are not all that great.
Diane E. - 19th December 2019
staying in Bonnievale
Fantastic place with wonderful holiday accommodations outside of Outdoor Arena.
Kitie B. - 17th December 2019
staying in Bonnievale
Dis is rustig en daar is só baie dinge om te doen en te sien!
Steven S. - 26th November 2019
staying in Bonnievale
Mooiste dorp in die Langeberg.
Kenny D. - 4th November 2019
staying in Bonnievale
Baie mooi plek, maar daar's baie padwerke.
Pauli W. - 21st October 2019
staying in Bonnievale
Nog een van die weggesteekte juweeltjies. Hoop dit bly so!
Schalk S. - 10th September 2019
staying in Bonnievale
Daar is nie juis 'n keuse van restaurante wat saans oop is nie.
Lizanne B. - 19th August 2019
staying in Bonnievale
Ons sal definitief teruggaan. Dis so rustig en daar is nog baie plekke wat ons wil besoek.
Theunis C. - 12th August 2019
staying in Bonnievale
Bonnievale beteken mooi vallei. Kom ervaar dit eerstehands.
Martha V. - 25th March 2019
staying in Bonnievale
Meer kan gedoen word om toerisme in die omgewing van Bonnievale te bevorder. Verskaf meer inligting oor besienswaardighede of nabygeleë ontspanningsplek/eetplekke in die vorm van kleurvolle pamflette.
Melanie L. - 25th March 2019
staying in Bonnievale
Mooi dorp.
Paul V. - 26th February 2019
staying in Bonnievale
Bonnievale moet een van die eerste plekke wees waar jy 'n naweekwegbreek uit die stad gaan soek! So baie opsies vir verblyf en aktiwiteite rondom die Breërivier.
Nadia G. - 4th February 2019
staying in Bonnievale
Prentjie mooi.
Hendrik S. - 30th December 2018
staying in Bonnievale
Daar was ongelukkig 'n moord op 'n plaas in Bonnievale dieselfde aand wat ons daar gebly het.
Bridget K. - 20th November 2018
staying in Bonnievale
Excellent place for a weekend get away as a couple.
Tinus S. - 5th November 2018
staying in Bonnievale
Bonnievale kan met bietjie moeite baie meer doen as toeristedorp. Net Francois se kuierplek is tans beskikbaar. Julle het soveel te bied. Komaan Bonnievale, trek op julle sokkies!
Paul Louis R. - 17th October 2018
staying in Bonnievale
Hopenlik sal die padwerke teen einde 2018 klaar wees. Bonnievale is 'n klein en nostalgiese dorpie met die vriendelikste mense. Alles wat mens benodig is beskikbaar in die dorp. Baie wynplase en besienswaardighede. Beslis 'n dorpie om by aan te doen.
Isabelle C. - 14th August 2018
staying in Bonnievale
Bonnievale is a maze to tourists. Finding the correct number to reach the right person is an adventure in itself.
Danelia J. - 31st July 2018
staying in Bonnievale
Bonnievale is 'n klein rustige dorpie, beslis die regte plek vir daardie stilte wegbreek waar jy nie te veel wil sien nie
Sarien L. - 9th July 2018
staying in Bonnievale
Winter of somer, altyd iets te doen.
Shaneathe J. - 12th June 2018
staying in Bonnievale
Puik!
Janet V. - 9th May 2018
staying in Bonnievale
Bonnievale 'n baie klein dorpie.
Philip L. - 7th May 2018
staying in Bonnievale
Die padwerke pla, maar dit is nodig vir die toekoms.
Erik L. - 2nd May 2018
staying in Bonnievale
Die pad werke is terrible en mens wag in elke rigting om êrens uit te kom.
Kobus S. - 24th March 2018
staying in Bonnievale
Volltooiing van pad opgraderings sal verder in Bonnievale se toeriste-guns tel.
Monique V. - 19th March 2018
staying in Bonnievale
Vriendelike mense. Baie lekker geëet by T-junction. Die dorp is net baie klein. Daar's genoeg om jou 'n dag besig te hou maar daarna sal jy na n ander dorp moet ry.
Elize P. - 27th February 2018
staying in Bonnievale
Uitstekend vir toerisme.
Johan V. - 28th November 2017
staying in Bonnievale
Gaan gerus om daar te kamp, jy sal dit geniet.
Tinus S. - 15th November 2017
staying in Bonnievale
Het potensiaal om meer te doen vir toeriste, oulike dorpie.
Marietjie T. - 7th October 2017
staying in Bonnievale
Bonnievale is geleë naby pragtige wynplase en ook die mooiste paaie om te ry.
Leza V. - 27th September 2017
staying in Bonnievale
Baie mooi dorpie
Amanda B. - 14th July 2017
staying in Bonnievale
Baie mooi en pragtige omgewing. 'n Besoek aan McGregor is 'n moet. Veral Tebaldi's se restaurant.
Thea R. - 4th July 2017
staying in Bonnievale
Ou gevestigde plaasgemeenskap. Rustig, pragtig, met al die nodige winkels. Perfek.
Philip L. - 3rd May 2017
staying in Bonnievale
Baie goed geleë om die plekke in die omgewing te besoek.
Kobus C. - 23rd March 2017
staying in Bonnievale
Bonnievale is 'n pragtige plattelandse dorpie en baie rustig vir ons wat uit die stad se gewoel kom.
Karina G. - 18th March 2017
staying in Bonnievale
Mooi dorp. Daar is baie interessante dinge wat binne ryafstand vanaf Bonnievale is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za