Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Bordeaux besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bordeaux.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bordeaux akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bordeaux Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bordeaux Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bordeaux

The Bordeaux Green House is 2 eenslaapkamerwoonstelletjies in Sandton, Johannesburg. Die woonstel is net 5 km van Sandton en Hyde Park se SSG af en bied mediumtermyn-akkommodasie in Sandton. Alhoewel die eenheid l...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bordeaux

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Glenadrienne

Garden View Executive Suite is in die lowerryke voorstad Hurlingham, etlike minute vanaf Sandton se sakegebied en die Gautrein. Dis die ideale ligging vir oordeelkundige sakereisigers of as vinnige oorslaapplek vir ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

View Studios is in die rustige noordelike woonbuurt Lyme Park in Sandton geleë. View Studios bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dorpshuis en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansieganger...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Blairgowrie

Apollo Hotel in Randburg is die perfekte keuse vir 'n konferensie, gala-geleentheid, produkbekendstelling of uitstalling op Sandton se voorstoep. Apollo Hotel kombineer top konferensiegeriewe met luukse, Grieks-ge...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Willowwild

Red Rose B&B bied gesofistikeerde verblyf vir sakereisigers en oordeelkundige vakansiegangers. Dié B&B is 'n huis weg van die huis af en bied vriendelike gasvryheid. Dit is smaakvol versier en bied ruim kamers in '...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Gauteng

Wild Olive Executive Suite is in die rustige, lowerryke Craighall, 'n voorstad van Johannesburg, geleë. Die sentrale sakegebied, Sandton, is net 2,8 km weg en die Gautrein-stasie net 4 km. Dié suite het 'n ruim s...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

Oaklands Inn and Conference Centre is in Ferndale, 'n buurt in Randburg geleë. Hierdie B&B bied verblyf in 20 dubbelkamers en 9 selfsorg-eenhede. Al die kamers het hul eie badkamer, TV met DStv-kanale, mikrogolf...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Gauteng

Sandton Slippers B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Sandton. Ons is na aan Sandton City, Nelson Mandela Square en die Sandton Convention Centre. Alhoewel ons in 'n stil voorstad van Lyme Park is, is daar tog restaur...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Hurlingham

Festina Lente is in die noordelike voorstad van Hurlingham, in Sandton geleë. Dié voorstad is net 2 km vanaf die gewilde Sandton City winkelsentrum en is maklik bereikbaar via William Nicol-rylaan en Sandton-rylaa... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Hurlingham

Pin Oaks is 'n luukse B&B wat in die stil, rustige Hurlingham in Sandton geleë is. Dit is gerieflik net 3 km vanaf Sandton se middestad, besigheidsdistrik en die Gautrein se Sandton-stasie met maklike toegang tot h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bordeaux akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za