Indien jy Boshof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Boshof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boshof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boshof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Boshof akkommodasie
4 lekke plekke om te bly
Kipepeo Guest House is in Boshof op roete R64 tussen Kimberley en Bloemfontein geleë. Dis so na aan die middelpunt ...
Hierdie unieke gastehuis is in Boshof, 'n dorpie op die R64 tussen Kimberley en Bloemfontein, se hoofstraat geleë. ...
Familia is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Boshof. Die kothuis bied ideale oornagverblyf vir gaste...
La Zuies is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die gasheer se perseel en is in 'n klein dorpie Boshof, tussen Kimberl...
Buffelcor Blikkiesdorp is net langs die R64 op 'n wildsplaas, Buffelcor Langkop Boerdery, in die Boshof-distrik gel...
Grootvallei Guest Farm is 'n lieflike plaas in familiebesit wat aan die einde van 2008 hul deure oopgemaak het. Die...
Putfontein Plaas is op 'n wildsplaas tussen Kimberley en Bloemfontein geleë. Verblyf is beskikbaar vir 12 volwasse...
Chanbe Game Lodge is op 'n plaas 29 km buite Kimberley geleë. Die verblyf is gepas vir paartjies of groot groepe....
Tarentaalrand Safari Lodge bied gerieflike selfsorg-chalets in 'n privaat natuurreservaat geleë. Dié reservaat spog...
StableWood Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plasie net buitekant Kimberley. Die lodge bestaan uit 6 oopplan-eenhed...
Welkom by die Boshof akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bo Karoo blad indien jy na meer Bo Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.