Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Boston

3.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Boston van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Boston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boston akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boston Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boston

Boston Ivy is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Boston, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek en 'n sentrale punt naby vers...

25% af Aanbod!
VanafR700
R525
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boston

Boston House is 'n "waardige ou dame" in die boonste deel van Boston, Bellville, in die noordelike voorstede van Kaapstad. As jy lus is vir ’n unieke ervaring, is dié huis die plek om te besoek. Dit was 27 jaar l...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boston

Boston Beddens is in Boston in die voorstad Bellville, Kaapstad, geleë. Dit is net 14 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 km van Kaapstad se sakekern af. Hierdie selfsorg-eenheid bied gemaklike slaapple... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boston

Boston Cottage and Shack bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in Boston, Bellville, een van Kaapstad se noordelike voorstede. Die kothuis bestaan uit 1 hoofslaapkamer en 1 gesinslaapkamer, beide met en su...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Boston

The Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis. Dit het 2 slaapkamers en is op 'n erf in Boston, Bellville geleë. The Chalet is die tweede huis op die perseel en bied stylvolle verblyf vir...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boston

35 On First bied gerieflike verblyf in Boston, 'n buurt van Bellville. Dit is 'n goeie keuse vir 'n paartjie wat kuier in die noordelike deel van Kaapstad. 35 on First is stapafstand vanaf Melomed, Louis Leipoldt Ho...

Vanaf
R745
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boston

The Boston Guest House is 'n stylvolle, luukse gastehuis met 'n warm en uitnodigende, huislike atmosfeer. Ons is in Lincolnstaat 12 in Boston, 'n lieflike historiese woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede, g...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Boston

34onLincoln Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van die veilige buurt Boston in Bellville, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede. Verblyf is beskikbaar in 10 en suite-gastekamers wat smaakvol ingerig is...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boston

Markotter Place bied selfsorgverblyf in Bellville en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Dié verblyf is sentraal tussen Kaapstad en Stellenbosch geleë en bied maklike toegang tot die N1. Nabygeleë ple...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boston

En Route Cape Town is 'n bekoorlike en ruim selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Boston in Bellville. Die woonstel is naby winkelsentrums, malls, filmteaters, vervoer-dienste en hospitale geleë. Kaapstad Intern...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...