Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Boston

4.1 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Boston van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Boston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boston akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boston Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Boston

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger-Waterfront Cascades III 304 is 'n selfsorgwoonstel in die Tygervalleiwaterfront in Bellville, Kaapstad. Die moderne, volledig ingerigte woonstel is beskikbaar vir korttermyn-verblyf en spog met pragtige uitsig...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tygervallei, Wes-Kaap

Tyger Waterfront Penthouse is in Bellville geleë en is 'n luukse selfsorg-dubbelverdiepingdakwoonstel wat volledig toegerus is. Dié woonstel kan vir 'n kort- of langtermynverblyf gehuur word en is geskik vir saker...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Sun Bell Lodge is sentraal geleë in 'n bekoorlike, boomryke straat in Bellville, 150 km van Sanlam se korporatiewe hoofkantoor af. Die gastehuis bied lekker gerieflike akkommodasie wat ideaal vir vakansiegangers é...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger-Waterfront Cascades I 202 is 'n selfsorgwoonstel in Tygervallei Waterfront, Bellville, Kaapstad. Die moderne, volledig ingerigte woonstel is beskikbaar vir korttermyn-verblyf en spog met pragtige uitsigte oor ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

4 On Turner bied verblyf in 2 woonstelle wat gerieflik gemeubileerd is en slaapplek aan 'n totaal van 10 gaste in Bellville bied. Die eerste woonstel, 4 On Turner, bied slaapplek vir 6 gaste. Dit het 'n privaat ing...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tigre Coteau is geleë in Tygerbeg Heuwels, 'n pragtige woonbuurt in een van Kaapstad se noordelike voorstede. Ons bied ideale verblyf vir gesinne wat met vakansie is of sakelui wat op soek is na sentrale akkommodas...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Tygerviews B&B bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in 'n rustige woonbuurt teen die hange van Tygerbergheuwels in Lovenstein geleë. Die eiendom is ongeveer 4,5 km vanaf Bellville Velodrome en 10 km vanaf ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Cliffs 305 is 'n snoesige, moderne selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks by die Tyger Waterfront in Bellville. Die woonstel bied 'n rustige uitsig oor die waterfront en verskeie restaurante kan maklik bereik ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Balmoral Lodge is in De La Haye, 'n buurt in Belville geleë. Die lodge bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf beskik oor en suite-kamers, elkeen ingerig met 'n radiowekker, tee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Tyger Hills Guest House is in Loevenstein, 'n luukse buurt in Bellville, geleë. Dié 3 ster-gastehuis word deur die eienaar self bestuur. Gaste kan dus geriewe, afwerking en diens van hoogstaande gehalte verwag. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za