Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Botrivier

4.1 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Botrivier van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Botrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Botrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Botrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bot River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Botrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Botrivier

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Swaynekloof Farm is 'n leefstylplaas met uitgestrekte veekampe en 'n skilderagtige wildreservaat. Dit is in die Botriviervallei in die Overberg, 6 km vanaf die dorpie Botrivier, geleë. Verblyf is beskikbaar in 4 s...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Houw Hoek Hotel is in die hartjie van die Kogelberg Natuurreservaat geleë, langs die N2 en net 80 km van Kaapstad af. Die hotel het 'n voortreflike ligging tussen majestueuse berge en pragtige damme wat dit die ide...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Cornellskop Farm bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas wat binne 6 km vanaf Botrivier geleë is. Die plaas bied rustige verblyf ver van die stadsgedruis en naby interessante doendinge. Cornellskop Farm bied verb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Genevieve MCC and Farm Cottages is 8 km vanaf Botrivier geleë, met verskeie doendinge soos wynproe, bergfietsry, perdryroetes en is naby die kusdorpe Hermanus en Kleinmond, met wynareas langsaan soos Elgin en Hemel...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grabouw, Wes-Kaap

Akkommodasie met ontbyt en aandete is beskikbaar as 'n selfsorg-opsie. Vir diegene wat vir besigheid reis, alle kamers het M-Net en WiFi. Die hoofhuis het 3 dubbelkamers insluitende 'n suite. 'n Aparte kothuis langs...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stelpas en net 6,4 km van Botrivier af. Verblyf word in 4 moderne selfsorgkothuise, wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het, ge...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap

Avani Lodge Private Nature Reserve bied verblyf in rustieke rondawels en is 15 km van Botrivier af. Daar is 5 omgewingsvriendelike grasdak-rondawels, genaamd Magic, Oyster, Pine Ring, Hen of the Wood en Parrastoel...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap

The Landscape Cottage on Gabriëlskloof Wine Estate bied selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi wynlandgoed sowat 10 km van die dorpie Botrivier af. Die plaashuis is ideaal vir 'n groep wat wil wegbreek uit die stad. ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Arolela is 'n gasteplaas net 14 km vanaf Botrivier en 18 km van Caledon af. Daar word koring, gars en hawermout op die werkende plaas verbou en ook geboer met skape. Die ligging is tipies Overberg en daar kom baie b...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 2)
B&B in Grabouw, Wes-Kaap

Old Mac Daddy Luxury Trailer Park is in Elgin en bied 'n kampgeleentheid wat jou nostalgies sal laat oor jou kinderdae. Dié luukse ontwerper-woonwaens is tussen dennebome en mere geleë. Dit bied talle doendinge in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]