Resensies van Bot River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bot River bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.09 uit 5 gekry volgens 32 resensies.
Alison G. - 3rd January 2022
staying in Botrivier
Bot River a very special part of South Africa, especially if you enjoy wine!
Zita B. - 3rd January 2022
staying in Botrivier
Quaint little town. Close to other destinations and interesting tourist attractions.
Lizl S. - 1st June 2021
staying in Botrivier
Botrivier het baie om te bied: wynproe, uiteet, fietsry en stap. Hermanus en Caledon ook naby.
Gerrit L. - 29th April 2021
staying in Botrivier
Rustig en uniek.
Gerrit L. - 25th April 2021
staying in Botrivier
Sal graag hier wil bly.
Schalk S. - 6th April 2021
staying in Botrivier
Baie rustige omgewing om in te ontspan.
Shafeeqah G. - 30th March 2021
staying in Botrivier
Not much to do in Bot River itself.
Lee-zanne A. - 22nd February 2021
staying in Botrivier
Oulike dorpie met alles wat mens nodig het.
Marlene C. - 12th January 2021
staying in Botrivier
Botrivier self is baie stil, maar daar is baie om te sien en doen in die omringende areas en ek beveel dit aan as jy wil wegkom van die stad se gewoel.
Ingrid V. - 2nd January 2021
staying in Botrivier
Unexpectedly quaint, beautiful and peaceful.
Bettina H. - 24th November 2020
staying in Botrivier
Dis die moeite werd kom te besoek.
Alda V. - 2nd November 2020
staying in Botrivier
Stil en vriendelike dorpie.
Dewald B. - 7th October 2020
staying in Botrivier
Baie mooi area, rustig en stil.
Gregory E. - 28th September 2020
staying in Botrivier
Botrivier is sentraal en 1 uur van Bellville.
Arno W. - 27th January 2020
staying in Botrivier
Dis die moeite werd om 'n naweek of meer in die omgewing te spandeer.
. - 30th September 2019
staying in Botrivier
Botriver is amazing!
. - 30th August 2019
staying in Botrivier
Friendly and helpful locals could live there!
. - 12th August 2019
staying in Botrivier
Nie veel te doen in Botrivier self (behalwe die hotel), maar die omliggende wynplase, asook die nabyheid aan ander dorpe maak dit 'n wonderlike ligging.
. - 29th July 2019
staying in Botrivier
A bunch of friendly people, great food and lots of history. Amazing! We'll definitely be back.
. - 12th March 2019
staying in Botrivier
Botrivier is baie rustig en 'n stil plek en net reg om 'n rustige naweek te gaan spandeer.
. - 18th February 2019
staying in Botrivier
My gesin beveel "The Shuntin Shed" aan vir middagete.
. - 3rd January 2019
staying in Botrivier
Het alles wat basies nodig is.
. - 10th April 2018
staying in Botrivier
Pragtige dorpie, vriendelike mense, baie lekker wyn.
. - 3rd April 2018
staying in Botrivier
There is nothing to do in Bot River. Its a small town just to live in however Hermanus is not far from there and neither is Caledon.
. - 3rd May 2017
staying in Botrivier
Baie potensiaal.
. - 29th September 2016
staying in Botrivier
That is quite a river!
. - 25th August 2016
staying in Botrivier
Definitief, veral hierdie tyd van die jaar.
. - 6th May 2016
staying in Botrivier
Lekke vir 'n naweek weg. Dorpie met baie karakter.
. - 16th March 2016
staying in Botrivier
Lovely place.
. - 28th January 2016
staying in Botrivier
Botrivier was 'inviting' en karaktervol. Gaan beslis weer terugkeer.
. - 5th January 2016
staying in Botrivier
Great burgers, beautiful wine estate and a good base to reach places like Grabouw, Hermaus and Kleimond.
. - 5th November 2015
staying in Botrivier
Baie oulike klein dorpie met baie lekker wynplase in die omgewing!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]