Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Botha's Hill

4.3 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Botha's Hill van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Botha's Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Botha's Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Botha's Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Botha's Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Botha's Hill Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill

Lindisfarne B&B is 'n elegante huis in Botha's Hill, 'n buurt in Hillcrest in KwaZulu-Natal. Dis die weg na die Vallei van 'n Duisend Heuwels en dis 37 km noordwes van Durban geleë. Akkommodasie beskik oor 2 self...

10% af Aanbod!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Botha's Hill

Botha's Hill Cottage is aan die buitewyke van Durban geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweek, weg van die stad se gewoel af. Die huisie is in 'n groen area met 'n uitsig oor die Camelot-gholfbaan g...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill

Shenindor is 'n lieflike plattelandse gastehuis op 1,6 hektaar in die heuwels net buite Hillcrest. Dit het 'n asemrowende uitsig oor die Assagay-vallei. 'n Inheemse tuin met 'n ryk voëllewe, omring die huis en dit ...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Botha's Hill

Matusadona Guest Lodge skuil tussen die heuwels en valleie in Assagay, wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Dié lodge is sowat 4 km vanaf Hillcrest en sowat 35 km vanaf Durban se middestad. Daar is 4 ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Botha's Hill

Dream Hills is 'n smaakvol versierde suite in Bothas Hill in Hillcrest. Dié boomryke buurt is die ideale plek om weg te breek uit die besige stad en spog met pragtige natuurlike besienswaardighede. Daar is slaapp...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill

Eagle Wind Manor is geleë op die krans van Botha's Hill, op die randjie van die Vallei van 1000 Heuwels in KwaZulu-Natal. Ons unieke ligging bied die gerief van die nabye Hillcrest met al sy winkels, restaurante en...

Vanaf
R4 640
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Botha's Hill

Assagay Forest Lodge is 'n selfsorglodge op 'n privaat plaas sowat 7 km vanaf Hillcrest in Kwazulu-Natal. Dis ideaal vir 'n groep wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf weg van die stad se gedruis af. Dié...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Botha's Hill

Phezulu is 'n safaripark sonder gelyke en ons bied iets vir almal. Drie chalets lê op die kruin van die wonderskone Vallei van 'n Duisend Heuwels en het luisterryke uitsigte oor die vallei en ons safaripark. Elke...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Botha's Hill

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Assegay, Alverstone

Anvil Stud Cottages is in Alverstone en is ideaal vir gesinne, paartjies of individue wat op soek is na mooi uitsigte en 'n veilige en privaat plekkie om te bly wat steeds maklike toegang tot Durban en die omgewing ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Drummond, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Eagles Landing bied B&B-verblyf in Drummond. Dié B&B word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf op pad na verskeie bestemmings. Ons het 4 gastekamers en 1 dubbel-eenheid wat el...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Botha's Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Valley Of 1000 Hills blad indien jy na meer Valley Of 1000 Hills akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za