Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Bothastrand

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Bothastrand van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Bothastrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bothastrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bothastrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bothastrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bothastrand Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glentana, Bothastrand

The Cabin is in Outeniqua Strand geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Let daarop dat die eienaar op die ...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bothastrand

Die Ark is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Bothastrand, Groot-Brakrivier en is 300 m van die strand af. Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n privaat ingang en beskutte privaat braai-area. Di...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand

Dwarswegstrand Beach House is in Groot-Brakrivier, Dwarswegstrand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houtstrandhuis met see-uitsigte. Dié huis is stapafstand van die moi strand af. Gaste word gesu...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand

The Family Beach House is 'n pragtige vakansiehuis, net 1 minuut se stap vanaf die strand in 'n stil cul-de-sac in die kusdorp Groot Brakrivier geleë. Die rustige dorpie spog met ongerepte strande en 'n lagoon waar...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand

Dwarswegstrand Selfsorg Woonstel bied selfsorgverblyf in Dwarswegstrand naby Groot-Brakrivier en Mosselbaai. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis e...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bothastrand

Son op Water is 'n bekoorlike strandhuis in Dwarswegstrand, naby Groot-Brakrivier en Mosselbaai. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n baie veilige privaat-oord geleë. Mense wat hier aanklop is mal oor die asemrowende...

40% af Aanbod!
VanafR340
R204
per nag, vir 2 mense
Oord in Bothastrand

Dwarswegstrand is na aan die Grootbrakrivier, tussen Mosselbaai en George, geleë. Die omgewing het 'n aangename klimaat, rustige atmosfeer en pragtige skoon strande. Die oord spog met toegangsbeheer en 24 uur-sekur...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand

C Wonders is in Dwarswegstrand in Groot-Brakrivier geleë, bied selfsorgverblyf vir 6 volwassenes en spog met 'n asemrowende 180°-uitsig oor die see vanaf Glentana na Mosselbaai. Dit is die ideale verblyf vir gaste...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand

Wederkoms is in die Dwarswegstrandoord naby Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George. Die huis is 200 m vanaf die ongerepte strand waar gaste kan visvang, swem en wandel. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapple...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bothastrand

Dwarswegstrand M&S is 'n selfsorgwoonstel en in 'n sekuriteitskompleks met toegangbeheer geleë. Die woonstel het lieflike see-uitsigte en is net 'n kort entjie se stap vanaf die strand. Dié woonstel is op die ond...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand

Thys Olivier Holiday House 35694 is in Bothastrand, Groot Brakrivier geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bothastrand

The Place is 'n lieflike tuinwoonstel met 2 slaapkamers in Glentana en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste. Gaste kan saans luister na die gedruis van die see en soggens kyk hoe dolfyne in die see baljaar. Walvisse ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand

KasaPlanka is 'n selfsorghuis in Dwarswegstrand, naby Grootbrakrivier en Mosselbaai. Dit is in 'n privaat oord wat baie veilig is. Die huis is sowat 200 m vanaf die strandfront. Dié huis het slaapplek vir 4 volwas...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand

Holiday House on Kloof 35704 is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in 'n beveiligde deel van Bothastrand. Dié dubbelverdiepinghouthuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die kamers is op...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Bothastrand

Dwarswegstrand Home is naby Groot Brakrivier tussen Glentana en Mosselbaai geleë. Hiér heers 'n rustige atmosfeer, die klimaat is lieflik, en die strande is mooi skoon. Die huis is smaakvol versier en ruim. Dit ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za