Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Bothastrand

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Bothastrand van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Bothastrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bothastrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bothastrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bothastrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bothastrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bothastrand

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

A Sea View Guest Farm is in die buitewyke van Grootbrakrivier geleë en bied gehalte-verblyf met 'n see-uitsig op die plaas. Dit is naby die N2-hoofweg en verskeie strande. Die verblyf bestaan uit 'n eenslaapkamerw...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Glentana, Outeniqua Strand

Bergland Bliss is naby Groot Brakrivier, tussen George en Mosselbaai. Die eiendom is 15 km vanaf George Lughawe, 400 m vanaf Outeniekwastrand en sowat 3,3 km vanaf Glentanastrand. Die huis en die woonstel word as ee...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana, Outeniqua Strand

177 Gleniqua is in Glentana 'n paar minute se ry vanaf George Lughawe en sowat 30 km vanaf Mosselbaai. Dis die ideale plek om vir 'n paar dae of 'n naweek van die besige stad te ontsnap. Dis die ideale wegbreekple...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Glentana, Outeniqua Strand

Die Kolonie is slegs 'n paar minute se ry vanaf die George Lughawe en ongeveer 30km vanaf Mosselbaai. Dit is die ideale plek om vir 'n paar weke, of slegs 'n naweek van die stadsgejaag te ontsnap. Die Kolonie bied ...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hersham, The Island

Milkwood Cottage is ’n selfsorghuis in ’n stil, groen vallei in die kusdorpie Hersham op die Tuinroete. Die ongerepte strand is sowat 10 minute se stap of slegs ’n kort entjie se ry van die kothuis af. Die M...

Vanaf
R12 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hersham, The Island

Altair Luxury Villa is 'n selfsorghuis met 'n 180º-uitsig oor die see. Dit is oos van Groot-Brakrivier en net 18 kilometer van George se lughawe af geleë. Dit is naby verskeie asemrowende besienswaardighede op die...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 200
R1 980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hersham, The Island

Hersham Cottage is in 'n stil straat in Hersham, Groot-Brakrivier op die Tuinroete geleë. Kom geniet 'n pragtige see-uitsig en dis stapafstand van die strand af. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkame...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

7 on Franklin is in Hersham, Groot Brakrivier geleë en bied gehalte verblyf vir 'n familie of groep vriende. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander doendinge en besienswaardighede. Di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

A Bit of Home bied 2 selfsorg-eenhede wat naby Die Eiland in Groot-Brakrivier geleë en is halfpad tussen George en Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander b...

20% af Winteraanbod!
VanafR4 360
R3 488
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, The Island

Quascateer is uitstekend geleë op The Island in Groot-Brakrivier. Die huis bied 'n uitsig oor die rivier en is ideaal vir gesinne wat lekker langs die vuur wil kuier, terwyl die kinders op die gras speel. Die huis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]