Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Bothastrand

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Bothastrand van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Bothastrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bothastrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bothastrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bothastrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bothastrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bothastrand

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

Linga Longa Beach House is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op Die Eiland in Groot-Brakrivier geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede op die Tui...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana, Groot-Brakrivier

52 Gleniqua is 'n lieflike vakansiehuis in Groot-Brakrivier, 'n kusdorp naby Mosselbaai. Dié dorp is bekend vir 'n matige klimaat reg deur die jaar, gou strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en histori...

Vanaf
R3 920
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, The Island

Craigleith Beach Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op Die Eiland in Groot-Brakrivier. Die kothuis is reg op die strand met onbelemmerde uitsigte oor die see en strandmeer. Groot-Brakrivier is op die Tuinroete, hal...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

Island Breeze @ 70 bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in The Island. Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel aangebied. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n koninggrootte-bed en 'n en ...

Vanaf
R2 380
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

The Nook is 'n bekoorlike selfsorghuis in Groot Brakrivier op die Tuinroete. Dié vakansiehuis is naby die riviermonding en is 'n paar minute se stap van die strand af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkam...

Vanaf
R5 320
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

Riverfront Holiday House 35235 bied selfsorgverblyf vir tot en met 10 persone aan die oewer van die rivier in Groot-Brakrivier. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers in die huis en 2 slaapkamers in die woonstel....

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Favour Farm Cottages op die Tuinroete bied 'n vakansie in die Suidelike Kaap. Favour Farm Cottages is op die skilderagtige Tuinroete geleë. Dié plaas kyk uit op die pragtige Jonkersberg en Outeniekwa-berge en is ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Glentana, Groot-Brakrivier

Gleniqua Bliss Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vierslaapkamer-vakansiehuis in Glentana op die Tuinroete. Hierdie eiendom is 100 m vanaf die strand. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamer...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

The Owl's Inn Country Villas is op die Tuinroete se pragtige platteland geleë, net 2 minute se ry van die N2 af op 'n plaaspad. Gaste kan see-uitsigte in die verte van die dek af geniet. Dit is net 1,2 km van Glent...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glentana, Groot-Brakrivier

High-Tide is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in 'n privaat huis in Glentana, Mosselbaai, minder as 150 m van die strand af! Mosselbaai is ideaal geleë op die Tuinroete van Suid-Afrika en die eenheid is reg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]