Indien jy Boulders besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Boulders.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boulders Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boulders accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Boulders akkommodasie
Bladsy 7 - 4 lekke plekke om te bly
Delahilcremat bied 2 verblyfopsies op die eienaar se perseel in Glencairn geleë, sowat 3 km buite Simonstad. Die in...
Lighthouse Cabin Cottage is naby Shelly Beach in Simonstads geleë, en bied 'n uitsig oor die see. Hierdie eenheid i...
Ollava Gastehuis is in Glencairn in die Wes-Kaap geleë. Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Die eenhede is Pr...
15 on Penguin Guest House is op Glen Marine in Simonstad, langs die Kaapse Skiereiland en hier kan gaste ontwaak to...
Incazura Guest Suite and The Light House bied smaakvol gemeubileerde verblyf op die gasheer se woonerf in Glencairn...
Die Kelkie - Die Anker in Simonstad spog met 'n uitisg oor die hele Valsbaai en bied gerieflike verblyf aan gesinne...
Moonglow Guesthouse is geleë aan die hange van die Glencairnberg en kyk uit oor Valsbaai. Moonglow is op die Kaapp...
Seascape Guest House is teen die ongerepte berghange met asemrowende uitsigte oor Valsbaai geleë en het die ideale ...
Simon’s Town Gastehuis is ‘n 4-ster-gastehuis in die prentjiemooi dorpie Simonstad in Kaapstad. Dit is perfek vir g...
The Beach House is 'n selfsorghuis oorkant die pad van die strand en vleiland natuurreservaat in Glencairn geleë is...