Indien jy Bovlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bovlei.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bovlei Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bovlei accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bovlei akkommodasie
15 lekke plekke om te bly
Val du Charron Wine & Leisure Estate is op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van die Bovlei-vallei geleë. Dit is 10 minute van die dorp We...
Wellington Country House Gastehuis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande op die rand van 'n wingerd met 'n uitsig op die Hawekwa- en Lim...
Sauvignon Country Lodge is 'n 100 jaar oue wynplaas met 'n Kaap-Hollandse styl in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dit is opgeknap om di...
Hanna bied netjiese en bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande...
Dunstone Country House is op 'n wyn- en vrugteplaas in die buitewyke van Wellington in die prentjiemooi Bovlei-vallei geleë. Dunstone Countr...
Sweetwater Guesthouse bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Wellington wat skuil aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. ...
Hexberg Cottage bestaan uit 4 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang. ...
Farm Style Garden Cottage is in die hartjie van Wellington geleë. Dié selfsorg-eenheid is apart van die hoofhuis en bied genoeg privaatheid ...
House of Perez is in Wellington en bied gerieflike verblyf in kamers wat maklike toegang tot die R301 in die rigting van Bainskloofpas bied....
Oude Wellington Estate is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Tafelberg, Stellenbosch, Franschhoek en die 2 oseane is net 'n uur s...