Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Braamfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Braamfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Braamfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Braamfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Braamfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Braamfontein

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Parktown, Westcliff

Doveton House is 'n B&B in Johannesburg en ideaal vir gaste wat lekker wil oornag en na aan verskeie geriewe en besienswaardighede wil wees. Doveton House bied 6 kamers wat uniek en smaakvol versier is. Dié en sui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Vrededorp

Campafela Guest House bied sakpasverblyf in ’n Vrededorp in die hartjie van Johannesburg. Dis sowat 200 m vanaf die Universiteit van Witwatersrand en Universiteit van Johannesburg, wat dit die ideale blyplek vir s...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown, Westcliff

On Escombeis 'n onverstoorde selfsorgkothuis in Parks, naby universiteite, hospitale en die SSK. On Escombe kombineer die beste van 2 wêrelde. Dit is in 'n pragtige en rustige voorstad geleë met volop voëllewe en...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg SSB, Johannesburg

Isibaya House is 'n woonstel wat in 'n veilige gebou in die buitewyke van Johannesburg se middestad geleë is. Dié gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Dié woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

Faircity Mapungubwe Hotel bied selfsorgfasiliteite in die hartjie van Johannesburg se sakedistrik. Dit is gerieflik geleë tussen Marshal- Anderson- en Ferreirastraat, naby van Suid-Afrika se vernaamste maatskappye....

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

The Reef Hotel is in Johannesburg se middestad geleë. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike vakansie- of sakeverblyf. The Reef Hotel se 120 kamers is smaakvol versier. Elke kamer het 1 dubbe...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg, Forest Town

Kothuis in Forest Town is 'n gerieflik, gemeubileerde, privaat kothuis vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjies of sakereisigers. Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed,...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westcliff, Randburg

Westcliff Kasteeltjie is 'n dubbelverdiepinghuis in Westcliff, Johannesburg naby Emmerentia, Parkview, Melville, Parktown Wes, en Greenside. Dit bied 4 slaapkamers op die boonste verdieping. Die kamers word apart ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Auckland Park, Melville

Studio on Walton, in die rustige woonbuurt Auckland Park, is net 'n kort entjie se ry van Johannesburg se middestad af. Dit is ideaal geleë naby die restaurante en winkels van Melville, winkelsentrums en skole en u...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Westcliff, Johannesburg

21 on Wexford Apartment is in die boomryke voorstad Westcliff geleë en bied slaapplek aan 3 gaste. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, gesinne of paartjies. Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za