Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Braamfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Braamfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Braamfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Braamfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Braamfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Braamfontein

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Ons gasvryheid is oraloor bekend. Welkom by 84 of 4th, 'n elegante B&B in die kulturele hartjie van Melville, Johannesburg. Ons is trots op die feit dat ons al vir 13 jaar vir ons gaste sorg. Ons is op die voorsto...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

The Space Guesthouse is die mees sentraal geleë gastehuis in die hartjie van die moderne Melville, naby die SABC, Media 24, Wits en die Universiteit van Johannesburg. The Space Guesthouse is geleë naby baie resta...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Josephine’s Melville is in die rustige woonbuurt, Melville, in Johannesburg geleë. Josephine's is naby al die hoofweë en die middestad. Dit is basies in die middel tussen Wits Universiteit, die Universiteit van ...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

B&B on 8th Avenue is 'n stil, moderne en gerieflike B&B in Melville. Dit is in 'n doodloopstraat aan die voet van die Melville Koppies Natuurreservaat. Daar is 4 unieke kamers wat nie jou beursie te maer sal maak ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Die Saffron gastehuis is in 7de Straat, die hart van die modieuse Melville, naby Johannesburg se SSB, die SAUK, Media 24, Wits, die Universitiet van Johannesburg, Milparkhospitaal en Capitol hill en Melrose Arch ge...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Melville Manor is 'n pragtig gerestoureerde 3 ster-gastehuis met 7 suites. Dis gerieflik geleë naby die hartjie van die stad en ontwerp om gaste se genot en gemak te verseker. Melville is 'n voorstad vol ouwêrelds...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parkview, Randburg

Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Melville

Melvilla Guesthouse bied gastekamers in Melville, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Melvilla Guesthouse bestaan uit 10 kamers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

7th Street Guesthouse is 'n elegante gastehuis in die hartjie van Melville. Dis in 'n stil doodloopstraat op die hoek van 7de Straat en 7de Laan met 'n uitsig op die Melville Koppies. Verblyf word in 4 kamers met s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 234
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Agterplaas is Afrikaanse kunstenaars Jannie du Toit en Lochner de Kock se eie stukkie trots in die hart van Johannesburg. Die Agterplaas is in 'n baie stil straat geleë en kyk oor die historiese Melville Koppies Na...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za