Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Braamfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Braamfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Braamfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Braamfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Braamfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Braamfontein

15% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Brixton, Auckland Park

The View Boutique Hotel is 'n luukse boetiekhotel in die hartjie van die boomryke buurt Auckland Park. Dié Johannesburgse buurt was deestyds bekend daarvoor dat dit in die platteland is maar tog naby aan die stad i...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
Hotel in Killarney, Johannesburg

Villa Simonne is 'n Art Deco-hotel in die hartjie van Houghton wat verblyf bied en ook dien as 'n venue vir konferensies en ander geleenthede. Villa Simonne kombineer 'n eksklusiewe ligging met 'n asemrowende landsk...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Brixton, Auckland Park

Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste. Dié dubbelve...

Vanaf
R3 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houghton Landgoed, Killarney

10 2nd Avenue Houghton Estate is 'n luukse boetiekhotel wat in lowerryke ontwerperstuine versteek is en in die eksklusiewe woonbuurt, Houghton Estate, geleë is. Die villa het 12 Luxury-kamers, 2 Executive-kamers ...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Saxonwold

Village Green Guest House is in die voorstad Parkview in Johannesburg geleë. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Besoekers aan die gastehuis kan uitsien na topgehalte-akkommodasie, smullekker...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Emmarentia, Randburg

43 on Congo bied opgeknapte selfsorg-ateljeeverblyf in boetiekstyl in die lowerryke, veilige voorstad Emmarentia in Johannesburg. Dit is naby heerlike restaurante, winkels en kroeë. Die pragtige, eklektiese atelje...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Ginnegaap Guest House is in Melville in Johannesburg Suid geleë. Johannesburg is bekend vir sy geskiedkundige en toeristebesienswaardighede. Ginnegaap is tussen al hierdie ongelooflike besienswaardighede geleë wat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Houghton Landgoed, Johannesburg

Upper Houghton Guesthouse bied B&B in Houghton, Johannesburg. Die gastehuis bied outydse sjarme, hoë plafonne en houtvloere. Upper Houghton Guesthouse beskik oor 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR913
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

33 on First is 'n 4-ster-gegradeerde gastehuis geleë in Johannesburg, Gauteng. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid na aan verskeie doendinge. Ons bied verblyf in 6 s...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Killarney

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za