Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Brackenfell Suid

4.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Brackenfell Suid van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Brackenfell Suid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brackenfell Suid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brackenfell Suid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brackenfell South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brackenfell Suid Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell Suid

11 on Berrie is in Brackenfell geleë en bied verblyf op ’n residensiële perseel. Die eenheid is naby die Brackengate Besigheidspark, en is sodoende ideaal vir sakereisigers. Dit is ook naby Tygervallei en Cape G...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Brackenfell Suid

Beth El Gastehuis is in Brackenfell in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë en bied gehalte verblyf wat geskik is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkelsentrums, restaura...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Brackenfell Suid

Helderzicht bied gerieflike selfsorgverblyf in die Protea Heights-woonbuurt in Brackenfell. Dié area bied gerieflike toegang tot die Tygervallei-winkelsentrum, Durbanville Wynroete en die N1, N2 en R300. Verblyf w...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Brackenfell Suid

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Shirley's Place is in Brackenfell en bied 'n verwelkomende atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die berg. Hierdie B&B bied 6 gastekamers. Die 3 En Suite-Kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Protea Hoogte, Brackenfell

Protea Retreat is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Brackenfell, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat opsoek is na 'n gerieflike wegbreek en dié plekkie is ook lekker...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Northern Vine Guesthouse bied B&B-verblyf in Brackenfell en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die gastehuis is gerieflik naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale. Verblyf word gebied in 'n keu...

15% af Aanbod!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Protea Hoogte, Brackenfell

Platform 162 bied gerieflike semi-selfsorgverblyf vir 2 in Proteahoogte. Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en die privaat ingang het geslote kringtelevisie. Daar is ook 'n dubbelbed. Die ...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
B&B in Protea Hoogte, Brackenfell

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in Proteahoogte in Brackenfell. Die gastekamer het 'n aparte ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis. Die gastekamer bied ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Protea Hoogte, Brackenfell

Tafelsig Selfsorg is in Proteahoogte in Brackenfell geleë en bied oornagverblyf met 'n uitsig op die pragtige Tafelberg. Die eenheid is naby restaurante, supermarkte, 'n gholfbaan, hoofpaaie en Cape Gate MediClinic...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Protea Hoogte, Brackenfell

Boston at 8 is 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Proteahoogte en is ideaal vir gesinne of sakereisigers. Dié eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za