Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Brackenhurst

3.8 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Brackenhurst van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Brackenhurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brackenhurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brackenhurst akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brackenhurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brackenhurst Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenhurst

Uitstekende, 4-ster akkommodasie in Alberton teen billike tariewe. Akweja B&B (Gastehuis) bied 12 luukse kamers, elk met 'n privaat ingang. Indien beskikbaar sal jy die keuse hê tussen 'n gesinskamer, 'n 2-enkelbed...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenhurst

13 on Prins Albert is 'n selfsorgtuinwoonstel, 'n tuinwoonstel, met slaapplek vir 4 in Brackenhurst, Alberton wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Dié woonstel het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers e...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Brackenhurst

Kgala Kgadi Guest House is in die hartjie van Brackenhurst in 'n rustige en stil woonbuurt geleë. Ons selfsorghuis het 4 slaapkamers en gratis WiFi en ons bied volledige dienste vir die swembad en tuin, volledige ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenhurst

Snel Guest Lodge is in Alberton geleë en bied gaste 'n keur van gerieflik gemeubileerde kamers. Daar is enkelkamers, gedeelde kamers, dubbelkamers en 'n wittebroodkamer. Elke eenheid is smaakvol gemeubileer en het...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberton, Brackenhurst

Borisimo's Guest House is 'n familiebesigheid wat aan die oordeelkundige reisiger 'n rustige omgewing wil bied. Ons is in Alberton geleë en bied topgehalte akkommodasie aan reisigers en sakelui. Ons het 13 ruim ka...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberton, Brackenhurst

Egumeni-Inn bied jou professionele gastehuisgeriewe in Alberton, Brackenhurst in die suid van Johannesburg. Alberton is naby Johannesburg Internasionale Lughawe (O.R. Tambo), Johannesburg se middestad en al die hoof...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Brackenhurst

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mayberry Park, Alberton

Mayberry Park Guest Lodge is in Alberton, ’n stad aan die suide van die Oosrand van Gauteng. Dié instansie is naby die Mall of the South, verskeie restaurante en die voorstad Brackenhurst. Johannesburg is slegs 2...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Meyersdal, Alberton

Die Le Cozmo Gastehuis is in Meyersdale, 'n luukse buurt in Alberton, geleë. By die Le Cozmo Gastehuis is ons trots op ons uitstekende diens en gee ons aandag aan die kleinste besonderhede, pragtige dekor en vriend...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randhart, Alberton

Bosveld In Die Stad is 'n bekoorlike gastehuis in Alberton, 'n klein dorpie in Gauteng. Die dorp is naby hoofweë, Johannesburg en ander groot stede. Dié verblyf word in 2 gastekamers gebied. Elkeen het slaapplek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackendowns, Alberton

The Garden Cottage is in die rustige woonbuurt Brackendowns in Alberton geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 tuinkothuise en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer. Tuinkothuis 1 het 'n stort en Tuinkothuis 2 het 'n...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randhart, Alberton

Blessed Toes Self-catering bied gerieflike verblyf in die woonbuurt Randhart in Alberton. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, kontrakteurs, studente, paartjies en gesinne. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Alberton, Johannesburg

Olive Garden Rendezvous Gastehuis bied gastekamers, elkeen met 'n eie individuele karakter tov styl en dekor, met veilige privaat-ingange. Olive Garden Rendezvous Gastehuis maak voorsiening vir al jou behoeftes, het...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randhart, Alberton

Michelle Guest Lodge & Hydro Retreat bied puik verblyf in Randhart, Alberton. Dit is ideaal vir sakereisigers en diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Ons het 16 privaat kamers. Elke kamer het 1 dubb...

15% af Aanbod!
VanafR1 399
R1 189
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randhart, Alberton

Fuhri Apartments is in Alberton, Gauteng geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy museums, winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede, waaronder Gold Reef City en die Apartheid Museum. Verblyf is ...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberton, Alberante

Serenity Guest House is in Alberton geleë en bied bekostigbare B&B-verblyf in 'n huislike omgewing wat ontspanne verblyf waarborg. Verblyf word gebied in 9 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Brackenhurst akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za