Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Brackenridge Private Residential Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brackenridge Private Residential Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brackenridge Private Residential Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brackenridge Private Residential Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brackenridge Private Residential Estate Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Brackenridge Private Residential Estate

64 Bitou Glade is 'n vakansiehuis in die gesogte Brackenridge Estate in Plettenbergbaai en bied 'n ligte, ruim gesinshuis vir 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Een van die sl...

Vanaf
R1 954
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Brackenridge Private Residential Estate

Serenity is in die veilige, luukse Brackenridge Landgoed in Plettenbergbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis. Die huis bied 'n uitsig oor die Plettenbergbaai ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brackenridge Private Residential Estate

Jan-Frederick is ‘n huis op die eksklusiewe Brackenridge Landoged in Plettenbergbaai. Dié landgoed is langs die plaaslike gholfbaan, ‘n paar km vanaf Plettenbergbaai se strande en naby die middedorp. Dié huis...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Brackenridge Private Residential Estate

7 Orchid Valley Brackenridge is in 'n eko-vriendelike veiligheidskompleks in Plettenbergbaai geleë en bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapk...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Brackenridge Private Residential Estate

Orchid House is 'n selfsorg-vakansiehuis in die pragtige kusdorp Plettenbergbaai. Die huis is op 'n veilige natuurlandgoed met 24 uur-sekuriteit geleë en spog met see- en berguitsigte. Dit is in 'n stil hoekie van ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenridge Private Residential Estate

Plettenberg Bay Apartment is 'n privaat selfsorgwoonstel in die veilige Brackenridge Landgoed in Plettenbergbaai. Die woonstel kyk oor die lieflike fynbos-plantasie van die Piesangvallei uit. Die woonstel is vas aa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Brackenridge Private Residential Estate

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Plett Home Stay bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Dié dorp bied lieflike strande wat 'n Blouvlagstrand, lieflike uitsigte en die warm Indiese Oseaan insluit. Verbl...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Pure Plesier is 'n vrystaande dubbelverdiepinghuis wat in Plettenbergbaai geleë is. Dit is die ideale vakansiebestemming met goue strande en inheemse woude. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers, 2 op die boonste ve...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg, Plettenbergbaai

Anchorage Guest House is 'n pragtige in Plettenbergbaai. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers, wat elk goed toegerus is met moderne luukshede, lugversorging en privaat en suite-badkamers. Beddegoed, handdoeke en toil...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 1)
B&B in Robberg, Plettenbergbaai

113 on Robberg bied 5 gerieflike en suite-slaapkamers: 3 dubbelkamers, 1 enkelkamer en ’n gesin-suite wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dis die ideale basis vanwaar jy dié pragtige area van die Wes-Kaap kan verken....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za