Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
DalPark (4)
Dalview (4)
Kenleaf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Brakpan

4.3 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Brakpan van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Brakpan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brakpan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brakpan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brakpan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brakpan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Brakpan

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Libradene

Kuse Khaya is reg teen die kruising van die N17 en R21 geleë en is dus net 15 minute se ry van OR Thambo Internasionale Lughawe af. Dit is ook net 10 minute vanaf East Rand Mall, Carnival City Casino en Mall en nog...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park, Johannesburg

Sunward Guesthouse is net 'n kort motorrit van die OR Tambo Internasionale Lughawe af en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat Boksburg besoek. Die gastehuis het 4 slaapkamers wat gerief...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Libradene

Angelica Guest House is aan die suidekant van Boksburg geleë, ongeveer 14 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in 8 kamers, elk met 'n dubbelbed, enkelbed en hul eie en suite-badkamer....

15% af Aanbod!
VanafR775
R659
per nag, vir 2 mense
B&B in Germiston, Elspark

Towers Lodge is 'n B&B geleë in Elspark, in 'n spoggerige woonbuurt langs die N17-snelweg. Ons is naby aan restaurante, inkopiesentrums, die casino en 'n gholfbaan. Tower Lodge is ook sentraal geleë met betrekking...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vosloorus, Gauteng

Ekuthuleni Guest House bied gerieflike verblyf in die groot 'township', Vosloorus, aan die suide van Boksburg. Dis 27 km vanaf Johannesburg se middestad en 38 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Akkommodas...

Vanaf
R399
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Germiston, Johannesburg

VillaDeVille is 'n instansie op die eienaar se perseel in Germiston. Verblyf word aangebied in 'n selfsorgwoonstel en 'n kamer in die hoofhuis. Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste, is volledig gemeubile...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Vosloorus, Gauteng

Pappas Hotel bied gerieflike gasteverblyf in Vosloosrus. Daar is dubbelkamers met slaapplek vir 2 gaste en 'n kothuis met slaapplek vir 4. Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed en TV en bied toegang tot 'n badkame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

RSA Lodge is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in Benoni bied. Die lodge is ideaal slegs 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en ook net 2 km vanaf restaurante in die area. Verblyf word gebied in ...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Johannesburg

B @ Home is in die suidelike deel van Springs naby die N17 en alle industrieë geleë. Gaste kan op die bankies in die tuin ontspan of op die groot outydse stoep die rustigheid geniet. Die akkommodasie bied 2 eens...

Vanaf
R469
per nag, vir 2 mense
Lodge in Benoni, Johannesburg

Ecotel Lodge Benoni bied 'n gerieflike plek om weg te breek en te ontspan in Benoni aan die Oos-Rand van Gauteng. Die lodge is gerieflik geleë net 5 minute van die bekende Lakeside Shopping Mall af wat in die vorm ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Brakpan akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]