Resensies van Brandwag

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Brandwag bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.21 uit 5 gekry volgens 19 resensies.
Gideon Francois F. - 16th September 2019
staying in Brandwag
Naby alles wat besienswaardig is.
Anria V. - 29th July 2019
staying in Brandwag
Sien sterre.
Lehlohonolo P. - 20th July 2019
staying in Brandwag
Next top the main road.
Karel O. - 27th May 2019
staying in Brandwag
Baie naby aan Grey College vir besoekende sportskole.
Stella Nkoba N. - 4th February 2019
staying in Brandwag
Nice and quite place thinking of buying a house there.
Stella Nkoba N. - 20th January 2019
staying in Brandwag
Brandwag is my favourite. Very nice and quiet.
Piet B. - 6th December 2018
staying in Brandwag
Bietjie gevaarlike area maar ons het geen probleme ervaar nie. Daar blyk genoegsame sekuriteit by Premiere Gastehuis te wees.
Limpho M. - 3rd September 2018
staying in Brandwag
Love the fact that it's close to malls.
Lulu G. - 11th June 2018
staying in Brandwag
Brandwag is not such an affluent neighbourhood, however, the Premier Guest house is well situated and well built.
Willemien S. - 9th April 2018
staying in Brandwag
Dis veilig, toeriste kan dit beslis besoek loop afstand vanaf winkels.
Minnie's B. - 23rd March 2017
staying in Brandwag
Ons was jare terug inwoners in Brandwag en ons het met baie heimwee terug verlang na ons 15 jaar daar. Ons vind dit altyd baie sentraal om in Brandwag tuis te gaan, alles is daar wat jy nodig het. Ons het altyd veilig daar gevoel.
Trienie C. - 12th January 2017
staying in Brandwag
Baie goed. Kon teruggaan in tyd met weermag, ens.
Jacques F. - 7th November 2016
staying in Brandwag
Nie 'n toeristebestemming nie, maar goed vir 'n halfweghuis.
Michael R. - 1st September 2016
staying in Brandwag
Nice area.
Marie-lou E. - 24th August 2016
staying in Brandwag
Baie goeie dorp. Alles is naby aan mekaar geleë.
Esta D. - 2nd August 2016
staying in Brandwag
We didn't even hear a single motor car! Very quiet.
Nelene T. - 16th September 2015
staying in Brandwag
Lekker rustige area, voel veilig.
Christo R. - 9th May 2015
staying in Brandwag
Lekker!
Jolanda V. - 28th April 2015
staying in Brandwag
Naby die universiteit en loopafstand na Mimosa Mall.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za