Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Bredasdorp

4.2 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van Bredasdorp van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy Bredasdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bredasdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bredasdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bredasdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bredasdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bredasdorp

In-i-bos Selfsorg Eenheid is in Bredasdorp en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n paartjies. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamers en ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bredasdorp

Middeldam Plaashuis is 'n ouwêreldse plaashuis wat onlangs opgeknap is en net buite Bredasdorp geleë is. Die oorspronklike Oregon-vloere en -plafonne en die ou vensters is steeds in die gesinshuis wat uit 1929 dat...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bredasdorp

Kitty's Selfsorg Huisie is in Bredasdorp. Die huis is ideaal vir reisigers, asook vir 'n gesin wat wil oorslaap op pad na verskeie bestemmings in die Overbergstreek. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkam...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Bredasdorp

Karsrivier Gastehuis is aan die oewer van die Karsrivier in die Overberg geleë en is net 7 km buite Bredasdorp op die Elimvallei-wynroete. Dié gastehuis is 'n ou plaashuis wat onlangs opgeknap is. Daar is 3 slaap...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag (plek vir 2)
B&B in Bredasdorp

GlassTree B&B is in Bredasdorp geleë en bied 'n gerieflike eenheid aan 2 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne word voor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bredasdorp

Andra's Self-catering Accommodation is 'n selfsorg-eenheid wat in Bredasdorp geleë is. Dis 35 km vanaf Struisbaai en Agulhas, Suid-Afrika se mees suidelike punt. Dis ook net 23 km vanaf Waenhuiskrans en 35 km vanaf...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredasdorp

Haus Barbara is gesetel in Bredasdorp - die hart van een van die koringmandjies van Suid-Afrika. Bredasdorp is baie na aan die mees suidelike punt van Afrika-Kaap Agulhas, waar die Atlantiese en die Indiese Oseane m...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredasdorp

Taste of Heaven is in 'n stil doodloopstraat in Bredasdorp geleë naby die Skeepswrakmuseum en Mozarts Restaurant. Hierdie area is veral bekend vir die Heuningberg Natuurreservaat, geskiedkundige kerke, kunsgalerye ...

Vanaf
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredasdorp

Carneddie Cottage bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Bredasdorp. Die instansie word deur die eienaar bestuur en is die ideale basis om die area te verken. Verblyf by Carneddie Cottage bestaan uit 3 eenhede m...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bredasdorp

Staandakkie Gastekothuis is 'n bekoorlike, ouwêreldse selfsorgkothuis op 'n produserende plaas, net 15 km van Bredasdorp af (sowat 8 km hiervan is 'n grondpad wat geskik is vir 'n klein voertuig). Die kothuis is af...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Bredasdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]