Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Bredasdorp

4.2 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van Bredasdorp van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy Bredasdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bredasdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bredasdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bredasdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bredasdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bredasdorp

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

Birdsong is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n grondpad net buite Napier in die Wes-Kaap. Napier en die omliggende area het 'n oorvloed voëllewe en flora met voetslaan- en bergfietsry-geleenthede. Die sterre is be...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Napier, Wes-Kaap

Peace Valley Guesthouse is op 'n landgoed in die hartjie van Napier in die Wes-Kaap geleë. Die gastehuis beskik oor 3 individueel versierde gastekamers, waarvan een 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 gaste is. E...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

Napier All Sorts bied verblyf in 'n eenheid met dennehoutvloere en 'n ouwêreldse bekoring wat uit 1939 dateer. Hoewel die huis teen die hoofstraat geleë is, voel jy asof jy op 'n plaas is. Daar is restaurante, kro...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Napier, Wes-Kaap

Banana House bied gaste gehalte-oornagverblyf en is op die eienaar se eiendom in Napier geleë. Dit bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie op soek na 'n lieflike naweek-wegbreek, of verblyf vir 'n sakereisiger. Dit is...

Vanaf
R845
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

Napier Self Catering is op 'n 2600 m²-perseel geleë en bied stil en rustige verblyf weg van die hoofweg af. Daar is uitsigte oor die dorp met 'n indrukwekkende kerk, 'n vrugteboord en die Klipdriftrivier. Gehaltel...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

KarooOutdoor Selfsorg is in Napier geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is lekker naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die oopplan-kothuis het slaa...

Vanaf
R2 540
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Rondeheuwel Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorg-plaashuis wat 11 km van Arniston af geleë is. Dit is perfek vir 'n groot gesin of 'n groep wat op soek is na 'n wegbreek ver van die stad se gedruis af. Die plaashu...

Vanaf
R555
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Napier, Wes-Kaap

Gunner's Lodge bied goeie B&B-akkommodasie aan alle reisigers in Napier. Hierdie gerieflike B&B-gastehuis in Napier in die Overberg is ideaal vir reisigers wat op soek is na plattelandse vakansieverblyf naby Kaapsta...

Vanaf
R805
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

Barbie Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Napier geleë is. Dis teen 'n heuwel agter die kerk in 'n stil en pragtige omgewing. Dis ook stapafstand vanaf winkels, restaurante, kroeë en die oggendmarkie....

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Napier, Wes-Kaap

Suntouched Inn is 'n gaste-lodge in die rustige, plattelandse dorpie, Napier. Dit is die ideale basis vanwaar die Overberg verken kan word. Die lodge bied gerieflike verblyf, 'n swembad, restaurant en 'n kroeg wat t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Bredasdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]