Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bredasdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bredasdorp bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 262 resensies.

Bredasdorp

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Dis maar 'n klein dorpie en ek moes noodgedwonge daar oorslaap."

Bredasdorp

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Dis 'n baie lekker rustige plek om te gaan ontspan."

Bredasdorp

Firlane House

"Dorp is baie stil, nie veel om by te woon en om te sien nie. Sou nice gewees het as daar iets binne die kamers was wat kon aanbeveel watter ander toeristebestemmings naby geleë is van waar Firlane house was. Meer is daar nie te kort nie, alles was perfek."

Bredasdorp

Kitty's Selfsorg Huisie

"Perfek geleë. Rustige dorp en naby genoeg aan die see en ander besienswaardighede. "

Bredasdorp

Elize's Granny Flat

"Oulike, skoon dorp en baie sentraal geleë in Overberg."

Bredasdorp

Andra's Self-catering Accommodation

"Great travel destination for the whole family, close to the coastal towns."

Bredasdorp

Middeldam Plaashuis

"Oulike geskenkwinkels en museums om in rond te loop met lekker koffiewinkels. Verder is Aghulas, Struisbaai en De Hoop net 'n klipgooi weg, en net so lekker vir dag-uitstappies."

Bredasdorp

A Piece of Life

"Sal beslis weer daar stop."

Bredasdorp

Jack's Place

"Een van die skoonste/netjieste dorpies wat ek in 'n lang tyd gesien het - absoluut pragtig!"

Bredasdorp

Elize's Granny Flat

"Lovely little town. Very clean and most amenities close to each other. "

Bredasdorp

Villa Palazzo

"Veilige, vriendelike dorp waar jy heerlik kan ontspan, wegbreek van die stad se gejaag, maar jy het steeds alles wat jy nodig het. Ons sal definitief teruggaan."

Bredasdorp

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Dit is die rustigste dorp, met die vriendelikste mense. Mens voel so tuis."

Bredasdorp

Villa Palazzo

"Minimum restaurants available. "

Bredasdorp

Victoria Hotel

"Its quite a peaceful city."

Bredasdorp

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Mooi dorp met al die geriewe van die stad! Vriendelike, veilige dorp."

Bredasdorp

Ottersdrift Farm Cottage

"Naby Waenhuiskrans/Arniston, Struisbaai en L'Agulhas met als wat dié drie pragtige dorpe bied."

Bredasdorp

Kitty's Selfsorg Huisie

"Bredasdorp is 'n pragtige dorp, ons het dit baie geniet."

Bredasdorp

28 on Hoop

"Baie skoon dorp! Vriendelike inwoners en die mooiste groen lande in September."

Bredasdorp

Old Sam's Cottage

"Bredasdorp is lekker naby aan Arniston en Struisbaai as mens vir die dag wil uitry. "

Bredasdorp

Karsrivier Gastehuis

"Maak definitief 'n draai by die skeepswrakmuseum! Daar is ook baie oulike koffiewinkels in die dorp soos bv. Mozart's. Onthou ook om 'n draai te maak by Napier se pragtige koffiewinkels en militêre museum!"

Bredasdorp

30 Unie Street

"My family comes from the area, so it will always have a special place in my heart."

Bredasdorp

Clivia Huis

"Dit is 'n stukkie hemel op aarde. Sal dit beslis weer besoek! "

Bredasdorp

Ottersdrift Farm Cottage

"Prentjiemooi! Sal beslis terugkeer! "

Bredasdorp

Kitty's Selfsorg Huisie

"Netjiese en rustige dorp."

Bredasdorp

Kitty's Selfsorg Huisie

"Baie lekker plattelandse dorp met al die nodige fasiliteite en gerieflik naby aan die strandoorde."

Bredasdorp

Jack's Place

"Wonderful Shipwreck museum. A must visit. Lovely mall where anything can be found."

Bredasdorp

A Piece of Life

"Vriendelike mense orals in dorp."

Bredasdorp

Elize's Granny Flat

"Mooi skoon dorpie met vriendelike mense oral."

Bredasdorp

Villa Palazzo

"Bredasdorp is sentraal om 'n paar plekkies in die omgewing te besoek."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem