Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ceres (15)
De Doorns (2)
Paglande (3)
Prince Alfred Hamlet (5)
Rawsonville (10)
Slanghoek (2)
Touwsrivier (2)
Tulbagh (52)
Wolseley (5)
Worcester (54)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (176)
B&Bs (12)
Wildsplase (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (48)
Selfsorg-eenhede (109)

Resensies van Breederiviervallei

4.4 / 5  
volgens 859 resensies
Lees regte resensies van Breederiviervallei van 859 geverifieerde gaste.
Indien jy Breederiviervallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Breederiviervallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Breederiviervallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Breede River Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Breederiviervallei Akkommodasie

176 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 400
R2 160
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Is jy op soek na privaat selfsorgverblyf in die Kaap, sowat 90 minute se ry vanaf Kaapstad? Dan is Dreamcatcher 'n wonderlike rusplek. Hiér sal jy rustig kan bly, weg van die stad se gewoel. Dreamcatcher kan slaap...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederiviervallei

Ratelfontein Country Guesthouse skuil op 'n prentjiemooi vrugteplaas 12 km buite Villiersdorp. Dié streek is in 'n area wat bekend is vir die donkerpers berge en eindelose wingerde. Die somers is lekker warm en daa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Breederiviervallei

Vineyard House het 'n 360°-uitsig oor wingerd en berge. Dis net 32 km vanaf die pragtige dorp Worcester en 130 km vanaf Kaapstad. Dié moderne huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Van Riebeeck Park, Breederiviervallei

De Bergen is 'n bekoorlike B&B in Worcester. Die huis bied lieflike uitsigte oor die Hexrivier-bergreeks en dit is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Worcester, Breederiviervallei

Damas is geleë tussen die prentjiemooi Brandwacht-vallei wingerde aan die voet van die manjifieke Brandwacht-berge. In die middel van die Breederivier-wynlande kan gaste die skoonheid van die grootste wyndistrikte ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh. Die selfsorgkothuise is opgeknap en het elkeen 'n en suite-badkamer, '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tulbagh, Breederiviervallei

Die Tulbagh Boutique Heritage Hotel is 'n gerieflike 80 minuut-rit van Kaapstad af en spog met 'n restaurant, tapas, 'n wynkroeg, spa, konferensiesentrum, privaat parkeerplek, komplimentêre WiFi en is rolstoelvrien...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Panorama, Breederiviervallei

At Leisure bied oornagverblyf in Worcester in die Breederiviervallei. Dié dorp is ideaal as gaste die wynkelders, historiese trekpleisters en verskeie ander opwindende doendinge in die omgewing wil verken. Dié ee...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei

The Riverstone House is 'n plattelandse selfsorgwebreek in 'n rustige area buite Wolseley. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gesinswegbreek op werkende plaas, of 'n spesiale plek vir die bruid om ...

20% af Weeksdae!
VanafR600
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Breederiviervallei

Forgotten Highway Guest Farm is 'n werkende vrugte- en skaapplaas sowat 30 km buite Ceres op pad na die Tankwa-Karoo. Dit is die perfekte plek om weg te kom van die gemaal en alles te geniet wat die platteland bied....

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tulbagh, Breederiviervallei

Essere Lodge Guest House is 'n gaste-lodge en 'n funksie-venue in die platteland, sowat 5,6 km van Tulbagh af. Verblyf word in 8 gerieflike B&B-suites en 'n houthuis in 'n inheemse tuin met 'n pragtige uitsig op die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Mountain Cabin is 'n pragtige selfsorg-houthuisie wat in die Winterhoekberge in die Tulbagh-wynvallei geleë is. Dié houthuisie het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van die stad. Die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prince Alfred Hamlet, Breederiviervallei

Mon Desir Gastehuis is in Prince Alfred Hamlet geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Dié prentjiemooi dorpie is 'n groot sagtevrugte-produsent en skuil in 'n vallei omring deur pragtige bergreekse en vrugteboord...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rawsonville, Breederiviervallei

Rawsonville Gastehuis, 'n pragtige Kaap-Hollandse plaashuis, is in 1920 gebou en is op die grens van Rawsonville, langs 'n wynplaas met beeldskone uitsigte oor die omliggende berge geleë. Ons bied hartlike gasvryhe...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
B&B in Worcester, Breederiviervallei

The Habit bied rustige verblyf in die hartjie van die historiese dorp Worcester, die hoofstad van die Boland. Ons bied en suite-slaapkamers met privaat ingange en veilige parkeerplek. Ons 10 slaapkamers is elk unie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Breederivier Vallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za