Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ashton (8)
Bonnievale (9)
De Doorns (2)
Klaasvoogd West (5)
McGregor (42)
Montagu (49)
Rawsonville (10)
Robertson (71)
Swellendam (76)
Worcester (50)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (362)
B&Bs (25)
Wildsplase (8)
Hotelle (5)
Gastehuise (87)
Selfsorg-eenhede (237)

Resensies van Breederiviervallei

4.5 / 5  
volgens 1785 resensies
Lees regte resensies van Breederiviervallei van 1785 geverifieerde gaste.
Indien jy Breederiviervallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Breederiviervallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Breederiviervallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Breede River Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Breederiviervallei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Robertson, Breederiviervallei

Arnheim Guesthouse is 'n selfsorghuis in die pragtige dorpie Robertson wat die ideale ligging in die hartjie van die Wes-Kaapse Wynroete het. Die huis het 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofsl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Betty Boop Kothuis bied verblyf aan 2 gaste in 'n knus kothuis is Mcgregor wat 600 m vanaf die middedorp geleë is. Dié oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Raptor Rise is 'n olyf- en beesplaas met verskeie verblyfopsies. Dis in Tulbagh se Vallei van Oorvloed geleë en slegs 90 km vanaf Kaapstad. Daar is 10 eenhede met slaapplek vir 28. Die plaashuis het 'n tweeslaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Doorns, Breederiviervallei

Tavistock Country Home is in die pragtige Hexriviervallei tussen die mooiste berge op 'n tafeldruiweplaas geleë. Dis slegs ’n 1 uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad ’n ideale oornagplek. Die verblyf is omring d...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson, Breederiviervallei

Tranquillity Self-catering Accommodation is in ’n stil straat vol Jakarandabome in Robertson geleë, slegs 5 minute van die middedorp af. Robertson is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is die ideale basis ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Worcester, Breederiviervallei

22 on Frere bied gerieflike selfsorgverblyf in Worcester in die Breederiviervallei. Dié verblyf word aangebied in 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 2 gaste, en dit beskik oor ’n badkamer, sitarea en komb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Breederiviervallei

Eagle's Crest is in die welbekende Fairway Heights-area in Worcester geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is 3 kamers wat elk 'n privaat ingang het en slaapplek ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Breederiviervallei

PJs & Popcorn is in Robertson geleë, bekend as die vallei van wyn en rose, en bied verblyf in 3 kamers met lugversorging en 1 tuinkothuis. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed en een van die kamers ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Breederiviervallei

Krom Cottage is in die historiese gebied van Montagu in die Breederivier-vallei geleë. Dié smaakvolle en private selfsorgkothuis is apart van die hoofhuis en bied verblyf aan 2 gaste. Die eenheid beskik oor 'n sl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Breederiviervallei

De Oude Opstal, die oudste huis in Robertson, is 'n historiese Kaaps-Hollandse herehuis op 'n kleinhoewe in die Breederiviervallei van wyn en rose in Wes-Kaap. Ons bied landelike verblyf slegs 'n paar tree van die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Breederivier Vallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za