Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Brenton-on-Sea

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Brenton-on-Sea bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 112 resensies.

Brenton-on-Sea

Brenton on Sea Cottages

"Bly maar 'n wonderlike omgewing met pragtige sonsondergange."

Brenton-on-Sea

Ferien am Meer

"Rustig en stil maar redelik naby alles wat 'n mens moonltik sou wou doen. My gunstelling vakansiebestemming in ons pragtige land."

Brenton-on-Sea

Silwerboom Place

"My eerste keer in Brenton-on-Sea en sal definitief weer gaan. Mooi skoon area, uitstekende uitsigte, met baie koue seewater. "

Brenton-on-Sea

65 Brenton Park

"'n Heerlike plek om te ontspan en na die see te staar."

Brenton-on-Sea

Admiral's View

"Stukkie hemel op aarde, pragtig!"

Brenton-on-Sea

Brenton on Sea Cottages

"Pragtige omgewing. "

Brenton-on-Sea

Butskop

"Ons was mal oor Brenton-on-Sea se ongekunstelde kusdorp-atmosfeer en ook verras met onverwagse luukshede soos die deli en restaurant."

Brenton-on-Sea

Brenton Breakers

"Baie oulike dorpie. "

Brenton-on-Sea

65 Brenton Park

"Dit is 'n baie lekker bestemming en nie so besig nie."

Brenton-on-Sea

Butskop

"Heerlike oop strande. Was nie oorbevolk gedurende Nuwejaarsdag nie. Lekker ontspannende atmosfeer."

Brenton-on-Sea

Ocean View Lodge

"Ek het al vele vakansies by Brenton-on-Sea gehad en het net mooi herinneringe van hierdie stranddorpie. Dis naby genoeg aan Knysna om inkopies te doen, maar ver genoeg om weg van die gewoel te wees. Die natuurskoon is lieflik en ek was bevoorreg om tydens my mees onlangse vakansie daar twee skole dolfyne te sien. Ek kan hierdie kusdorpie beslis aanbeveel. "

Brenton-on-Sea

Admiral's View

"Aanbeveel vir 'n lekker vakansie by die see."

Brenton-on-Sea

Brenton On Rocks

"Baie spesiale dorpie wat perfek geleë is."

Brenton-on-Sea

Brenton Breakers

"Ek sal dit by enige iemand aanbeveel."

Brenton-on-Sea

Silwerboom Place

"Oulike plek. Baie mooi omgewing en area."

Brenton-on-Sea

Ocean View Lodge

"Great plek vir 'n besoek."

Brenton-on-Sea

Brenton on Sea Cottages

"Lekker sentraal geleë om baie ander dinge te gaan kyk."

Brenton-on-Sea

Brenton Breakers

"Baie oulike rustige dorpie. "

Brenton-on-Sea

Admiral's View

"Die natuurskoon is baie mooi en die omgewing is nog ongerep. Die restaurante in die area is min en die vermaak vir kinders nie veel nie, maar dit leer kinders om weer kind te wees en net buite te speel en hul self te vermaak."

Brenton-on-Sea

Brenton Breakers

"Kort net 'n klein supermark om ritte na Knysna te beperk."

Brenton-on-Sea

Brenton on Sea Cottages

"Vriendelik gehelp by ontvangs en van die begin af probeer om alles te doen om te help. Het ook die besoek aan die restaurant geniet. Vriendelike ontvangs, diens en kos."

Brenton-on-Sea

Brenton Breakers

"Op het strand liggen prachtig gevormde rotsen. Het nabij gelegen Knysna is een bezoek waard."

Brenton-on-Sea

Brenton on Sea Cottages

"It is no doubt a place to go."

Brenton-on-Sea

Brenton Breakers

"Veilig, netjies, skoon, rustige dorpie."

Brenton-on-Sea

Brenton on Sea Cottages

"Hou dit so natuurlik soos dit is."

Brenton-on-Sea

Agapanthus Holiday Home

"Dit is baie mooi daar en ek sal weer Brenton toe gaan."

Brenton-on-Sea

Admiral's View

"Ons het lanklaas 'n plek gesien wat so skoon en netjies is."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem