Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Brentwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brentwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brentwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brentwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brentwood Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brentwood

Kirschner Road is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Benoni naby Johannesburg. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die lugh...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brentwood

Cedar Creek is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Johannesburg. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby die lughawe en ander g...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Brentwood

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Norton's Home Landgoed,
Johannesburg

Summer Garden Self-Catering Townhouses is sentraal in Benoni geleë en is na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Boksburg en ander hoofroetes. Dié dorpshuise word besit en bestuur deur Summer G...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Northmead,
Gauteng

Chenique's Guest House bied selfsorgverblyf in Northmead, 'n woonbuurt in Benoni. Dit is gerieflik geleë, minder as 20 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is op die eienaar se perseel geleë. ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Norton's Home Landgoed,
Johannesburg

Auret Road is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van 'n sekuriteitskompleks in Benoni naby Johannesburg geleë is. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagple...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Benoni,
Johannesburg

Adri en Ertjies verwelkom jou by Lahani Lodge. Hierdie lodge maak hoofsaaklik voorsiening vir reisigers wat op soek is na 'n rustige blyplek en 'n huislike atmosfeer. Die gastehuis is in Benoni geleë, net 15 minute...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jatniel,
Benoni

Bottom of Boden is op 'n kleinhoewe langs die Bullfrogdam in Benoni. Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 gerieflik gemeubileerde kamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat ba...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rynfield AH,
Benoni

Eden Gardens is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste vloer in 'n sekuriteitskompleks in Benoni in Johannesburg. Die woonstel is ideaal vir 4 gaste op soek na 'n gerieflike oorstaanplek na aan verskeie geriew...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Benoni,
Johannesburg

Ange B&B is 'n deftige B&B met 'n Afrika-tema en 'n huislike atmosfeer wat ongeveer 10 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en naby al die hoofweë geleë is. Ons bied gerieflike en suite-verblyf, verskei...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark,
Gauteng

Sunflowers Guesthouse is geleë in 'n rustige voorstad 9 km vanaf OR Tambo Lughawe(Johannesburg Internasionaal). Die gastehuis word bestuur deur die eienaars Pam en Malcolm, wat daarna streef om 'n huislike, vriend...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Brentwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za