Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Brighton Beach

4.3 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Brighton Beach van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Brighton Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brighton Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brighton Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brighton Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brighton Beach Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brighton Beach

Besoek Ocean Blue Guesthouse en verlustig jouself in ons asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan terwyl jy ontspan in ons lieflike vakansiekothuise in The Bluff. Die chalet bied 2 aparte slaapkamers, een met 'n d...

Vanaf
R1 884
per nag (plek vir 2)
B&B in Brighton Beach

The Tides Inn B&B is 'n ontspanne B&B wat deur 'n gesin bestuur word en bied luisterryke see-uitsigte. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkam...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Austerville, Brighton Beach

Oaklands Lodge is in 'n stil area, die Bluff, geleë waar verkeer beperk is tot die inwoners van slegs twee ander huise. Dit is baie gerieflik geleë naby alle geriewe en voorsien in al die behoeftes van vakansiegan...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brighton Beach

69 Strand is 'n sensasionele wegbreekbreekplek met 'n uitsig oor die rustige Indiese Oseaan. Ons 3 selfsorg-eenhede is in Brighton Beach, 'n voorstad van die Bluff, net 15 minute se ry van Durban se dinamiese middes...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Brighton Beach

Howzit Self-catering Flat is in die kusdorpie genaamd die Bluff in KwaZulu-Natal geleë. Die woonstel bied 'n luisterryke uitsig oor die Bluff National Golf Club en dele van Durban. Die eenheid is op die grondvloer ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Brighton Beach

Voorkeurvennoot
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban, Bluff

Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste ko...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durban, Bluff

The Wright House in die Brighton Beach woonbuurt van Bluff, net 13 km buite Durban geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel. Die boonste eenheid is bo die dubbelmotorhuis en bes...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Lisa's Guesthouse No. 38 bied selfsorgverblyf reg op Anstey se strand in Bluff, suid van Durban. Daar is 3 slaapkamers en die gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks. Verblyf word in 3 eenhede gebied waarvan 2 slaa...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Lisa's Guesthouse No. 32 is in Bluff, Durban geleë. Bluff is Durban se mees prominente baken, die tuiste van natuurparke met ’n ryk voëllewe en wild, en opwindende besienswaardighede vir oud en jonk. Daar is ve...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers is op die Bluff net 50 m van Durban se strand af. Dit is die ideale basies vir gaste wat die omgewing wil verken. Verblyf is beskikbaar in selfsorgwoonstelle met slaapplek...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir sakereisigers én vakansiegangers. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid net 100 m vanaf die strand en naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Ocean View, Ansteys Beach

Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Treasure Beach, Austerville

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

Andora Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Bluff in Durban. Dié gastehuis is 800 m vanaf die Bluff Towers-winkelsentrum, 1,9 km vanaf Ansteysstrand en 15 minute se ry vanaf Durban ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ocean View, Ansteys Beach

Ocean View Guest House bied 'n onvergeetlike ervaring aan KwaZulu-Natal se kus. Dié gastehuis is in Marienerylaan in die Bluff, net 2 minute se ry vanaf Ansteys en Brighton-strand, en lekker naby 'n winkelsentrum e...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Brighton Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za