LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Britannica Heights
4.5/5
volgens 51 resensies

Lees regte resensies van Britannica Heights van 51 geverifieerde gaste

Indien jy Britannica Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britannica Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britannica Heights Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britannica Heights accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Britannica Heights akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Country Cabin is rustig, privaat en afgeleë, en spog met beeldskone uitsigte en asemrowende sonsondergange. Tog is dit net 7 minute se ry va...

Voorkeurvennoot
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R745
per nag, vir 2 mense

The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir paartjies wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf met panora...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R745
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Die Skilpadjie bied gemaklike verblyf in 'n knus woonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Die woonstel is in Britannic...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense

Albatross is in die kusdorpie St. Helenabaai op die granietkoppies van die St. Helenabaai-skiereiland geleë. Dit is sowat 150 km vanaf Kaaps...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Whale n Daisy bied gerieflike verblyf in die unieke vissersdorpie genaamd St Helenabaai. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand, hawe en...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Seepampoentjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus ateljeewoonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook bly. Die perseel is Britannica...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense

Die West Coast Cactus Acc-woonstel is op 'n rustige kleinhoewe bo-op 'n koppie geleë met uitstekende uitsigte oor Paternoster en die Colombi...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense

15% af Weeksdae!
Vanaf R2 250
R2 250 R1 913
per nag, vir 4 mense

The Tin Shack is 'n lieflike huisie wat uit herbruikte skeepsvraghouers op 'n heuwel agter die Weskusdorpie, St Helenabaai geleë is. Die hui...

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Jacuzzi
Vanaf R2 250
R2 250 R1 913
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Hartsplek is 'n privaat selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die bekoorlike vissersdorpie St. Helenabaai. Die verblyf is geskik vir...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Kom ontspan by Journey's End, ons kleinhoewe wat 1 hektaar van totale rus en vrede hoog op teen die heuwel, Britannica Heights, op die St He...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem