Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Brits

3.9 / 5  
volgens 65 resensies
Lees regte resensies van Brits van 65 geverifieerde gaste.
Indien jy Brits besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brits.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brits akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brits Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brits Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Brits

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Schoemansville, Bojanala

Benhais Guest House is in Schoemansville in Hartbeespoort geleë en bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 7 lieflike slaapkamers. Elke kamer het 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Cozy Kosmos bied gerieflike B&B-verblyf in Kosmos Village in Hartbeespoortdam. Dié B&B het uitsigte oor die dam en het ook 'n swembad. Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-gastekamers, elk met 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Khayamanzi Guesthouse is in die hartjie van die Magaliesberge geleë en dit is minder as 'n uur buite Johannesburg en Pretoria. Dit is in die skilderagtige Magaliesberge, in die bekoorlike dorpie, Hartebeespoort gel...

Vanaf
R997
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Boat Yard Guest House bied gerieflike verblyf in gastesuites vir sake- en vakansiereisigers. Hierdie gastehuis is in ’n stil en veilige area van Schoemansville. Dit bied ’n uitsig oor die Hartbeespoortdam in Noo...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Damview Holiday Accommodation bied selfsorg- en oornagverblyf in Hartbeespoort se natuurlike omgewing. Dit is ongeveer 5 km van verskeie restaurante en winkelsentrums af. Damview Holiday Accommodation word besit en...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Schoemansville, Bojanala

Lesego Guest House is 'n gastehuis wat B&B-verblyf in Hartbeespoortdam bied. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike B&B-verblyf naby verskeie doendinge. Die gastehuis het 12 slaapkamers wat stylvol ge...

30% af Weeksdae!
VanafR2 250
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Pont de Fleur is 'n knus kothuis op die Kosmos-landgoed in Hartbeespoort, 'n rustige oorddorp langs die oewers van die Hartbeespoortrivier en teen die hange van die Magaliesberge in Noordwes. Dié tweeslaapkamerkot...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melodie, Bojanala

Nehema Manor is in die hartjie van Hartbeespoort geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die berge en 'n ligging naby alle toeriste-aantreklikhede. Die stylvolle en knus vakansiekothuise is in 'n stil tuin geleë. ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kosmos, Bojanala

Geleë in die skilderagtige dorpie, Kosmos, met wonderlike uitsigte oor Hartebeespoortdam, is Bali at Willinga Lodge die perfekte romantiese wegbreek. Net 45 minute van Johannesburg en 40 minute van Pretoria. Ons is...

15% af Weeksdae!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

The Art Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Schoemanshoek by die Hartbeespoortdam. Die rustige wegbreekplek is in 'n pragtige omgewing met 'n hele aantal restaurante en winkels baie naby. Verblyf wor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Brits akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]