Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Brits

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Brits bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 77 resensies.

Brits

Grasdak Guesthouse

"The roads are falling apart with potholes all over town, even in the residential area. The big mall outside the town is excellent."

Brits

Grasdak Guesthouse

"Baie slaggate en voetgangers."

Brits

Angel Oak Guesthouse

"Pad na gastehuis was vol gate en Brits is nie 'n baie skoon dorp nie."

Brits

Grasdak Guesthouse

"Die teerpaaie se onderhoud het totaal en al verval. Beter om op grondpaaie te ry."

Brits

Grasdak Guesthouse

"Brits se paaie lyk sleg, moet versigtig ry."

Brits

Willow Manor

"I always feel safe in this town."

Brits

Angel Oak Guesthouse

"We have never been to Brits but the accommodation made us to think twice about the place. You will see us again in future."

Brits

Grasdak Guesthouse

"Sal nie Brits as n toeristebestemming aanbeveel nie."

Brits

Angel Oak Guesthouse

"Wees versigtig vir slaggate en voetgangers en wees bedag op veiligheid in die dorp."

Brits

Maroela Guesthouse

"Voel of mens huis toe gaan."

Brits

Dassie Paleis

"Dorp gaan verval as daar nie na hom omgesien gaan word nie, en sal dus nie toeriste lok nie."

Brits

Grasdak Guesthouse

"Ons het uitgery Harties toe vir die dag."

Brits

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel

"Die paaie is vol slaggate. Die besigheidsgebied waardeur ons gery het was verlate en vuil . Jammer die munisipaliteit hou niks instand nie."

Brits

Grasdak Guesthouse

"Did not really have time to explore, but Magalies Mall has a excellent Checkers and Dischem. Lots of safe parking."

Brits

Dassie Paleis

"Baie dinge daar sien en Hartbeespoortdam wat daar naby is."

Brits

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel

"Good location and peaceful."

Brits

Willow Manor

"It's in a nice quiet space, it has privacy."

Brits

Dassie Paleis

"Het slegs die mall besoek. Het Hartebeespoortdam besoek en besluit om in Brits te oornag."

Brits

Willow Manor

"Lyk na 'n rustige dorp met baie vriendelike mense."

Brits

Angel Oak Guesthouse

"Die area het slegte paaie, die dorp self is seker nie sleg nie, maar die onderhoud is glad nie op standaard nie. Ek het nie van die area gehou nie."

Brits

Grasdak Guesthouse

"Brits munisipaliteit moet die strate opknap."

Brits

Angel Oak Guesthouse

"Lovely place to be."

Brits

@Four Guest House

"Sien sterre."

Brits

Big Tree Guesthouse

"Sien sterre."

Brits

Angel Oak Guesthouse

"Was te kort daar om kommentaar te lewer."

Brits

Angel Oak Guesthouse

"Close to Hartebeeshoek and Hartebeespoort Dam. 22 minutes from the Cable way in Harties ─ this is a must if in you are in the area. For a piece of Paris (in France) visit French Toast for the most amazing breakfast menu, pics at the Eiffel tower and engrave your names on locks for the lock bridge to secure your love forever. Plenty of other cool things next door. Alternatively visit the windmill which is 30 minutes away for the best waffles in Harties be sure to go over the weekend, where you'll find incredible goodies at the flea market outside. "

Brits

Grasdak Guesthouse

"Woongebied skoon en netjies, mooi tuine, winkelsentrum (Brits Mall) naby en al die nodige winkels is daar. "

Brits

Grasdak Guesthouse

"Dorp in die middel van nêrens. "

Brits

Big Tree Guesthouse

"Nice place with welcoming people."

Brits

Grasdak Guesthouse

"Sal Brits nie aanbeveel nie. Strate vol slaggate. Selfs na die gastehuis moes jy versigtig wees weens slaggate. Stadsentrum was nie skoon nie."

Blad
Wys 1 tot 30