Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Britstown

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Britstown bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 379 resensies.

Britstown

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Die dorpie is stelselmatig besig om agteruit te gaan!"

Britstown

Mirage Toeriste Kamers

"Die dorpie was doodstil. Kan geen kommentaar gee nie."

Britstown

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Dis 'n rustige Karoodorpie waar die gasvryheid jou omhels."

Britstown

Elsa's @ 27

"Daar was nie veel tyd om besienswaardighede te besoek nie, maar die Karoo gasvryheid loop oor in Britstown. Almal met wie ons gepraat het en geselsies aangeknoop het, was vriendelik en behulpsaam. Mooi Karoo-dorpie!"

Britstown

Vyfster The Old Jail

"Daar was nie veel in Britstown nie, maar dit wat ons gesien het was aangenaam. Die mense daar is almal baie vriendelik. Ons het by Tanskaroo Country Lodge gaan eet die aand. Die heerlikste buffet was ons in 'n lang tyd gehad het - 'n moet stop as jy in Britstown is. Die diens daar was uit die boonste rakke."

Britstown

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Heerlike, veilige teerpad vanaf Victoria-Wes."

Britstown

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Dit is 'n plattelandse dorpie en daar is nie baie om te sien nie."

Britstown

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Stil dorpie, regte aftree-tuiste as jy van die plaaslewe hou."

Britstown

Mirage Toeriste Kamers

"Beautiful little town."

Britstown

Elsa's @ 27

"Good halfway stop en route to Cape Town."

Britstown

Nietgedacht Farm Stay

"Klein, maar vol doen aan vereistes. "

Britstown

Rooidam Cottages & Campsites

"Interesting stop-over available at Vyfster converted prison."

Britstown

Rietpoort Guesthouse

"Dit is skoon en ons het geen probleme ondervind nie."

Britstown

Elsa's @ 27

"Kommerwekkend hoe dorp agteruit gaan."

Britstown

Elsa's @ 27

"Did not explore Britstown but if one take time to look around, many points of interest could be discovered. "

Britstown

Elsa's @ 27

"Die dorp self was nie baie aantreklik nie. Op elke hoek en draai was daar bedelaars."

Britstown

Rietpoort Guesthouse

"Een van die beste oorblyplekke."

Britstown

Vyfster The Old Jail

"Perfek vir 'n oornag. Nie langer nie. "

Britstown

Rietpoort Guesthouse

"Net 'n oornagplek."

Britstown

Rooidam Cottages & Campsites

"It is a quaint town but unfortunately did not get time to discover its treasures!"

Britstown

Mirage Toeriste Kamers

"Mooi, rustige en skoon dorp met baie potensiaal."

Britstown

Mirage Toeriste Kamers

"Britstown - 100% plattelands, goud van ons land."

Britstown

Elsa's @ 27

"Ons het nie regtig Britstown verken nie, het net oornag en die volgende oggend weer vertrek."

Britstown

Vyfster The Old Jail

"Britstown is 'n pragtige dorp en ons almal kan 'n bladsy vat uit Britstown se boek hoe om nederig en ordentlik te wees. "

Britstown

Vyfster The Old Jail

"Meer karakter as Colesberg. Oulike plek."

Britstown

Transkaroo Country Lodge

"Britstown is 'n lekker halfwegpunt, maar nie 'n toeristebestemming nie."

Britstown

Mirage Toeriste Kamers

"Klein, maar vriendelike dorp."

Britstown

Rosedale Guest Cottage

"Stil en skoon dorpie."

Britstown

Rosedale Guest Cottage

"Ons het Transkaroo se buffet baie geniet. "

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem