Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Britten besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Britten.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britten akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britten Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Britten Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bloemhof, Britten

'Almar Exclusive Game Lodge' is op 'n Wildsplaas in die Bloemhof Distrik geleë, in 'n malariavrye area, weg van die besige stadslewe. Ons is geleë tussen Bloemhof en Christiana op die N12/'Treasure Route', in die ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Britten

Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemhof, Noordwes

WhyNot Guest Lodge is in die hartjie van Bloemhof geleë. Dis op die N12, ongeveer 10 minute (13,6 km) se ry vanaf Bloemhofdam. Die historiese gebou bied chalets en liplekker etes. Daar is 57 en suite-chalets, el...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemhof, Noordwes

Plek Vanni Visarend is op die oewer van die Vaalrivier in Bloemhof geleë. Die lodge bied slaapplek vir tot 32 gaste en daar is 8 kamers beskikbaar. Elkeen van die 8 kamers het slaapplek vir 2 mense en het 'n en su...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemhof, Noordwes

Carlimyn is aan die oewer van die Vaalrivier in die dorpie Bloemhof geleë. Ons bied verblyf in 5 rondawels wat 'n gemeenskaplike kombuis deel. Elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkam...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Bloemhof, Noordwes

Sleepers Guest House bied gerieflike verblyf in 'n dubbelverdiepinghuis wat in die bekoorlike plaasdorpie, Bloemhof in Noordwes geleë is. Dié gastehuis het slaapplek vir 18 gaste in 6 slaapkamers op die boonste ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Lodge in Bloemhof, Noordwes

Sleepers Guest Lodge is in die dorpie Bloemhof in die Noordwes geleë. Vir 'n welverdiende nagrus is dit die ideale plekkie vir rus en vrede weg van die geraas van die hoofstraat se verkeer. Bloemhof is 'n klein dor...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemhof, Noordwes

River View Resort is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied selfsorg-eenhede wat ook op 'n B&B-basis bespreek kan word. Die oord is in Bloemhof, 'n luukse woonbuurt in Noordwes, geleë. Dit is ideaal vir 'n...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemhof, Noordwes

Op Die Wal is aan die oewer van die Vaalrivier in Bloemhof in die Noordwes geleë. Die instansie is ideaal vir gesinne of ’n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge. Verblyf is ...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Christiana, Noordwes

Asamè @ Oppi-Rivier is aan die oewer van die Vaalrivier die bekoorlike dorpie in Christiana. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede en 'n losstaande karavaan. Die eerste twee eenhede het kombuisies wat vir b...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Christiana, Noordwes

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 is in Christiana geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakegeriewe, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Britten akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za