Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Broederstroom

4.4 / 5  
volgens 36 resensies
Lees regte resensies van Broederstroom van 36 geverifieerde gaste.
Indien jy Broederstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Broederstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Broederstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Broederstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Broederstroom Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hartbeespoort, Broederstroom

Banana Coves is naby Peacanwood-gholflandgoed in Broederstroom geleë en is ideaal vir 'n gesin. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die eenhede is ten volle gemeubileer en het 'n pragtige uitsig. Let asb. daarop dat daar '...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Broederstroom

Houtbosdorp is 'n ongekunstelde kampeerlodge op 'n heuwel tussen die berge met volop voëllewe en net 1 km vanaf die Krokodilrivier. Neem asseblief kennis dat die laaste 3 km van die pad 'n grondpad is en nie geskik...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Broederstroom

Sparrow Hawk Lodge bied gedeelde selfsorgverblyf in en suite-eenhede op 'n plaas in privaat besit aan die voorheuwels van die Magaliesberge. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n stil en ru...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broederstroom

Benlize Lodge bied selfsorgverblyf in ouwêreldse grasdakkothuisies wat 'n uitsig oor Hartbeespoortdam en Pecanwood bied. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Pecanwood Gholflandgoed, die Magaliesbergse Biosfeerr...

Vanaf
R3 360
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Broederstroom

Oppiberg Guesthouse is ‘n selfsorgvakansiehuis met 'n uitstekende uitsig oor die Krokodilrivier en op die omliggende berge. Dis naby Hartbeespoort en bied staproetes tussen inheemse suikerbos vir die avontuurlusti...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Broederstroom

Casa la Mer is 'n selfsorghuis in Hartbeespoort wat teen die hange van die Witwatersrandberge lê en 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam bied. Die huis is teen die water geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n s...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broederstroom

Cynthia's Country House en Chalets is naby die Krokodilrivier in Noord-Wes. Verblyf is beskikbaar in 7 eenhede wat slaapplek aan 46 gaste bied. Die hoofhuis het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Gaste het ook toegang ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Broederstroom

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hartbeespoort, Bojanala

Nikita Motel is in die dorpie Broederstroom sowat 25 km vanaf Hartbeespoortdam en 15,7 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Dié motel is ideaal vir oornagreisigers of ’n naweekwegbreek. Verblyf word ...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Twin Greens is 'n pragtige vakansiehuis op die luukse Pecanwood Landgoed op die oewer van die Hartebeespoortdam. Die landgoed is 75 km van Johannesburg af en bied die ideale, ontspannende wegbreek met lieflike uitsi...

30% af Weeksdae!
VanafR3 300
R2 310
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Noordwes

Eagles View Self-catering Home is in die pragtige Eagles Landing-landgoed by die Hartbeespoortdam geleë. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit het 'n pragtige buite-vermaakarea met gas en we...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Broederstroom akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hartbeespoort blad indien jy na meer Hartbeespoort akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]