Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bronkhorstspruit

4.2 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Bronkhorstspruit van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Bronkhorstspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bronkhorstspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bronkhorstspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bronkhorstspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bronkhorstspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bronkhorstspruit

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Gauteng

In die hartjie van ’n stuk ongerepte bosveld sal jy die 5-ster en ewe mooi Abloom Bush Lodge & Spa Retreat vind. Carmen en Lowie bestuur dié unieke en eksklusiewe boetiekhotel net buite die wêreldberoemde dorpie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooikloof, Tierpoort

White Linen Guesthouse is in die rustige Tierpoort-woonbuurt aan die uithoeke van Pretoria geleë en dis net 'n entjie se ry vanaf verskeie trou-venues. Dié gastehuis het 3 dubbelkamers, 'n aparte ateljee-eenheid...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tierpoort, Pretoria

Three Thymes Inn bied bekostigbare en stylvolle oornagverblyf op 'n kleinhoewe naby Pretoria-Oos. Die area bied 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook noemenswaardige ou geboue en museums wat di...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

14 Tygerberg Country Estate bied 'n moderne gastekamer vir 1 tot 2 gaste in Shere. Die gastekamer het 'n privaat ingang en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar i...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR400
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gauteng

Gopherwood Guesthouse is op 'n kleinhoewe in Bapsfontein en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of oornaggaste. Dit is stil en beskut, maar tog naby winkels, restaurante, hoofweë, doendinge en besienswaardigh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Delmas, Mpumalanga

A.J.M Accommodation is slegs 8 km buite Delmas langs die N12- en R50-kruising. Verblyf word aangebied in 9 en suite-kamers. Al die kamers het enkel- en/of dubbelbeddens. Die kamers het verwarmers, TV's met sekere...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Mooikloof

MyAula is 'n grasdakhuis wat geleë is in die rustige Tierpoort in Pretoria-Oos. Dié huis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste op soek na 'n vinnige wegbreeknaweek of oorslaapplekkie. Hierdie koloniale styl...

Vanaf
R1 895
per nag, vir 2 mense
B&B in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Wings and Water Guest House bied B&B-verblyf in Silver Lakes in Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf by Wings and Water Guest House word in 11 un...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons Spaanse Villa op 'n perdelandgoed is teen 'n prentjiemooi berg geleë en spog met die beste geriewe, uitstaande spyseniering en professionele personeel. Monte De Dios is die ideale keuse wanneer jy op 'n venue ...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Blue Moon Backpackers is in die bosveld, 16 km vanaf die historiese dorp, Cullinan, en 96 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Gaste kan die gerieflike rugsakreisigersverblyf en rustigheid in die Suid-Afrikaa...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

KammaFrans is 'n prentjiemooi, elegante, plattelandse gastehuis wat luukse verblyf in Pretoria-Oos in Lynnwoodstraat na aan die N4-hoofweg bied. Dié gastehuis bied gaste opsies van en suite-kamers, elk met hulle ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Old Farm Manager's Cottage bied verblyf in 'n huis naby die pragtige gronde van 'n museum. Dié huis is 120 jaar gelede gebou en het as 'n stoorkamer gedien. Later is dit in die plaasbestuurder se kothuis omskep. Di...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 4)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

Lubbenhof Mon Reve is 'n tuinkothuis in Shere en het slaapplek vir 4 gaste. Dié kothuis het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkame...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Reserve Residence bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n versameling ikoniese en luukse woonstelle in die hartjie van die eksklusiewe en gesogte wildreservaat op die Silver Lakes Gholflandgoed in die ooste van Pr...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Unit 110 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, unieke ontwikkeling, The Blyde River Walk Estate in Pretoria-Oos. Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit beskik oor 1 slaa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Riverwalk Estate is in Pretoria, net 15 km van die Universiteit van Pretoria af en bied gehalteverblyf met 'n restaurant, 'n buite-swembad wat in die seisoen beskikbaar is, 'n fiksheidssentrum en gratis Wi...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Silver Stream Studio bied gehalteverblyf in 'n uiters veilige omgewing, Hazeldean, Pretoria aan paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en verskeie trou-v...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Villa Amor is gerieflik geleë in Pretoria-Oos naby moderne geriewe, maar met 'n kenmerkende plattelandse atmosfeer. Dit is een van die stad se mees elegante gastehuise. Villa Amor is tussen welige tuine geleë en b...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Silver Palms Guest House skuil in die pragtige Silver Lakes Golf and Country Estate in die ooste van Pretoria. Ons is sentraal geleë, lekker naby talle winkelsentrums, puik restaurante, en geriewe, en ons gaste het...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Delmas, Mpumalanga

4 Seam Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Delmas in Mpumalanga wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Hierdie 3-ster gastehuis bied verblyf in 16 smaakvolle kamers, wat 15 en s...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 61 tot 62

Welkom by die Bronkhorstspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za