Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (5)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Brooklyn

4.4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Brooklyn van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Brooklyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brooklyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brooklyn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brooklyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brooklyn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Brooklyn

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark, Pretoria-Oos

Klop by Moroccan House aan vir 'n unieke ervaring in Pretoria. Ons spesialiseer in Marokkaanse kookkuns, gasvryheid, handwerk, kuns en oorspronklikheid. Ons gaste word hartlik ontvang en bederf met 'n rustige atmosf...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Nieuw Muckleneuk

Dié selfsorgwoonstel is in 'n sekuriteitsarea in Waterkloof Ridge, Pretoria, geleë. Ons word bereik via Lawley-straat en kyk uit oor Pretoria. Die slaapkamer het ingeboude kaste, en die badkamer het 'n stort en w...

Vanaf
R1 243
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Die HPC Hotel bied 3-ster-verblyf in die hoofgebou wat in Pretoria by die LC de Villiers-sportgronde geleë is. Die hoof-hotel is op die boonste vloer van die HPC en spog met asemrowende uitsigte oor die sportgronde...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Waterhouse in Waterkloof in Pretoria, Lawleystraat, geleë. Dit is naby Brooklyn Mall en maklik bereikbaar vanaf die N1. Dié huis word omring deur ambassades en pragtige huise. Waterhouse in Waterkloof bied 14 sel...

Vanaf
R1 041
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Die HPC Hotel bied 4-ster-verblyf vir sportspanne in Pretoria by die LC de Villiers-sportgronde. Die perseel is parallel aan die rugbyvelde en kyk uit oor die verhitte swembad. Die kamers is topgehalte en bied ver...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Matisses Boutique Hotel is in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria, geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums soos die Brooklyn Mall, Menlyn, Virgin Active, Groenkloof Life Hospitaal en verskeie restaurante. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Menlopark, Pretoria-Oos

2A @ Quivertree Apartment is op die grens tussen Menlopark en Hazelwood in Pretoria geleë. Dis naby verskeie restaurante in The Village, Hazelwood en The Club Mediese Sentrum. en Menlyn- en Brooklyn-winkelsentrums ...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Menlopark, Pretoria-Oos

4A @ Quiver Tree is op die grens tussen Menlopark en Hazelwood, Pretoria geleë. Dis naby verskeie restaurante by The Village in Hazelwood en The Club Mediese Sentrum. Dié woonstel is op die tweede verdieping en ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR795
R676
per nag, vir 2 mense
B&B in Groenkloof, Pretoria

Spacube Luxury Suites and Spa is in die boomryke woonbuurt Groenkloof, noord van Klapperkop en suidoos van die middestad geleë. Dit is gerieflik geleë en is sowat 50 m vanaf 'n wêreldklas gimnasium, hospitaal en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazelwood, Alphen Park

Stay2Live Hazelwood is een van die ou Pretoria-Oose se bes bewaarde geheime. Dit is tussen Brooklyn en Menlopark geleë en het straatkafees, kosmarkies en kunsboetieks wat dit 'n gewilde woonbuurt in die stad maak. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Brooklyn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]