Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Bruma besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bruma.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bruma akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bruma Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bruma Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 25)
Selfsorg in Bruma

Bruma Holiday Home is 'n selfsorg- dubbelverdiepinghuis in Johannesburg. Die huis is ideaal vir 'n groot groep of familie van tot 25 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan geriewe in die stadskern. ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid Kensington, Bruma

Hartlik welkom by die Honey Pot in Kensington! Honey Pot Kensington is 'n gastehuis wat pas opgeknap is met nuwe, warm dekor wat gaste op hul gemak sal laat voel, asof hulle by hul eie huis is. Die gastehuis belo...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bruma

The Villa In Bruma is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Johannesburg. Dié huis het slaapplek vir 10 mense so dit is ideaal vir groot vriendegroepe of gesinne wat op soek is na verblyf naby die middesta...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bruma

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morninghill, Gauteng

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cyrildene, Johannesburg

Cyrildene Guest Rooms lê in die unieke woonbuurt, Cyrildene, wat volledig omhein en alombekend is vir sy 1950's-huise. Dié gastekamers is naby die Eastgate-, Bedford- en Park Meadows-winkelsentrums en die Bruma-vl... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R580
per nag, vir 1
B&B in Morninghill, Gauteng

Hallbury Estate is ontwerp volgens die Kaaps-Hollandse Herehuis-boustyl en bied unieke, privaat B&B-geriewe waar baie aandag aan elke detail gegee word. Ons gaste keer gereeld terug en ons span werk hard om die hoë...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kensington, Gauteng

House of York bied elegante 4-ster, goed ontwerpte en suite-kamers, elkeen individueel versier met styl en jou gemak in gedagte. Dis in south Kensington geleë, binne stapafstand van beeldskone antiekwinkels en beko... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Morninghill, Johannesburg

Cosy Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n losstaande eenheid in die eksklusiewe Befordview-woonbuurt van Johannesburg. Dis lekker naby winkelsentrums en restaurante geleë. Daar is 2 aparte kothuise. Kothu... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Observatory, Johannesburg

The White House is 'n dubbelverdiepinghuis uit die 1950's. Dié oorspronklike huis skuil in 'n veilige area agter 'n sperboom in Observatory, naby Bedfordview, Eastgate en Houghton. Die eiendom is smaakvol gemeubile... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid Kensington, Gauteng

Munisa Guest House in die heuwelagtige voorstad Kensington in Johannesburg geleë. Daar is verskeie winkelsentrums en sakeparke in die omgewing, soos Eastgate-winkelsentrum, Park Meadows-winkelsentrum en die Pick 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bruma akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...