Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Buffeljagsrivier

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Buffeljagsrivier van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Buffeljagsrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Buffeljagsrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffeljagsrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffeljagsrivier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Buffeljagsrivier Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R952
per nag, vir 2 mense
Hotel in Swellendam, Buffeljagsrivier

Rotterdam Boutique Hotel is op een van die oudste plase in Swellendam geleë en dateer uit 1794. Dit was die Grand Prix-renjaer, wyle Ian Fraser Jones, se tuiste en word steeds deur die familie besit. Dié plaas de...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Buffeljagsrivier

Swallow Creek Cottages bied selfsorgverblyf in Buffeljagsrivier op 'n stil kleinhoewe met 'n lieflike uitsigte op die berge. Buffeljagsrivier is presies 200 km van George en Kaapstad af en dit is naby gewilde trou-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Overberg, Buffeljagsrivier

Colyn Farm House is op 'n bekoorlike plaas 3 km vanaf Buffeljagsrivier en 10 km vanaf Swellendam. Die plaas bied rustige verblyf in 'n plaashuis wat deur lowerryke tuine en pragtige berge omring word. Die huis is ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Buffeljagsrivier

Kwetu Guest Farm is op 'n rustige plaas in Buffeljagsrivier geleë met beeldskone uitsigte op die Langeberge en die omliggende weiveld. Die plaas is sowat 11 km van Swellendam af, halfpad tussen Kaapstad en George, ...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Swellendam, Buffeljagsrivier

Geniet 'n alles-in-een ervaring by ons gesellige kothuis of 'n motorwoonwa by Chris-Elle plaas. Ons is geleë teen die wal van die Buffeljagsrivier. Ons eenheid het 'n eenvoudige, landelike gevoel met bekoorlike bin...

Vanaf
R2 002
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Overberg, Buffeljagsrivier

A Log Home At Buffalo Creek is 'n selfsorghuis op die Buffalo Creek-landgoed in Buffeljagsrivier, buite Swellendam in die Wes-Kaap. Dit is die perfekte toevlugsoord vir 'n groep vriende of familie wat 'n stil wegbre...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Buffeljagsrivier

Umshanti is op 'n plaas 12 km buite Swellendam geleë, die bessie-hoofstad van Suid-Afrika en tuiste van die eerste reënwoud-spa. Ons het 8 selfsorghuise wat 'n uitsig oor die dam en die pragtige grasperk het. El...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Buffeljagsrivier

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Somerset Gift Getaway Farm is 16 km die historiese Swellendam in 'n pragtige vallei geleë. Dié vallei grens aan die majestueuse Langeberge se voorheuwels. Verblyf word gebied in 6 selfsorgkothuise en 'n herehuis...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Frog Mountain Getaway is 'n unieke plaas 18 km vanaf Swellendam en slegs 2 en 'n half tot 3 ure se ry vanaf Kaapstad. Die plaas is weggesteek in 'n groen vallei aan die einde van 'n plaaspad. Die ligging is asemrowe...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Swellendam, Wes-Kaap

Heavenly Swellendam is 'n bekoorlike vakansiehuis in Drosdykop, 'n buurt in Swellendam. Dié pragtige Overbergse dorp bied verskeie opwindende besienswaardighede, insluitend meer as 50 nasionale monumente, wynlandgo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za