Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Buffelsbaai

4.8 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Buffelsbaai van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Buffelsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Buffelsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffels Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Buffelsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Buffelsbaai

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Brenton-on-Sea

Word wakker met die reuk van die Indiese Oseaan en geniet die asemrowende uitsig wat al die pad na die ongerepte Blouvlagstrand strek van Brenton-on-Sea en Buffelsbaai. Jy kan omtrent tot in die ewigheid in staar. ...

Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Belvidere

Belvidere Manor is in die kusdorp Knysna, in die hart van die Tuinroete geleë. Die dorp is 'n bekende bestemming vir toeriste en is bekend vir sy gholfbane, woude, rivier, riviermonding, strande en voetslaanroetes....

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Brenton-on-Sea, Knysna

Ver-Weg is 'n ouwêreldse kothuis in die idilliese Brenton-on-Sea. Dié kothuis het 'n fantastiese uitsig en word deur fynbos omring. Staan gerus op die balkon en kyk hoe die son luisterryk sak oor die baai. Die kot...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 065
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brenton-on-Sea, Knysna

Brenton On Rocks spog met 'n unieke ligging teen Brenton-on-Sea se rotse en 'n 180º-uitsig oor die asemrowende Indiese Oseaan. Dit is 'n uiters gewilde bestemming vir walvis- en dolfynkyk. Dié verblyf beskik oor...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Knysna, Belvidere

Exquisite Cottage 20 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle kothuis in die skilderagtige Belvidere Manor. Dié lieflike kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdi...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna, Brenton-on-Sea

BrownToes Vacation Home is 'n dubbelverdiepinghuis in Brenton-on-Sea in die unieke Eden-distrik met sy pragtige see-uitsigte, strande, nabygeleë Knysna-strandmeer, inheemse woud en gematigde klimaat. Die huis skuil...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Knysna, Brenton-on-Sea

Brenton Paradise is in Brenton-On-Sea geleë en dit bied gehalteverblyf wat smaakvol versier is. Dié dubbelverdiepinghuis het pragtige uitsigte oor die oseaan en is naby die strand geleë. Daar is 5 slaapkamers m...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Brenton-on-Sea, Knysna

65 Brenton Park is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Brenton Lake wat slegs 10 minute se ry van Knysna af is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie naby aan verskeie doendinge op ...

10% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Brenton-on-Sea

Brenton Breakers is op die rand van 'n krans met 'n lieflike uitsig oor Buffelsbaai. Dié natuurryke bestemming bied uitsigte van bosbokke, dolfyne, walvisse, 'n oorvloed voëlsoorte, asook die bekende Brenton Blue-...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna, Brenton-on-Sea

Brenton-on-Sea is 'n vriendelike en veilige buurt waar jy gereeld bosbokke sal teëkom. Die woonstelle het nie see-uitsigte nie, maar dit kan vanaf verskeie uitkykpunte, insluitend die netjiese Fisherman's Walk gen...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Brenton-on-Sea, Knysna

Brenton Sea Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde vierslaapkamerhuis in Brenton-on-Sea, slegs 800 m vanaf die strand. Die huis is in 'n rustige straat en het Persiese matte, 'n verskeidenheid Sui...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brenton-on-Sea, Knysna

Brenton Milkwood Cottage en Brenton Candlewood Ateljeewoonstel bied gerieflike, 2 aparte selfsorg-eenhede met slaapplek vir 7 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis en woonstel is direk langs mekaar en kan apart of s...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Brenton-on-Sea

Blue Dolphin Guest Flat is 'n selfsorgwoonstel in 'n stil doodloopstraat in die klein, tog gewilde, Brenton-on-Sea. Dit vorm deel van die Knysna Bewarea en is net 15 minute se ry van Knysna af. Die dorp spog met 'n ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Knysna, Brenton-on-Sea

Agapanthus Holiday Home is in die pragtige Brenton-on-Sea in Knysna geleë. Dit is 'n rustige plek waar jy en jou geliefdes kan wegbreek van die druk van die alledaagse lewe. Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 350
R1 148
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lake Brenton, Brenton-on-Sea

Lakeview Lodge is in die stil buurt, Lake Brenton, aan die westelike kant van die Knysna Koppe geleë. Die perseel front noord en kyk uit oor die strandmeer en die dorp in die verte. Hierdie woonstel is op die gro...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Brenton-on-Sea, Knysna

Ferien am Meer is in Brenton-On-Sea geleë en bied selfsorgverblyf van 'n hoë gehalte. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis het 3 ruim slaapkamers met balkonne en 3 volledige badkamers. 2 van ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Brenton-on-Sea

Brenton Blue is 'n ruim huis met verskeie kamers in Brenton-on-Sea en dis net 1 km van die hoofstrand af. Gaste kan kies tussen 4 B&B-kamers en 1 selfsorgeenheid. Die selfsorgwoonstel, Delft, het 'n slaapkamer met...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lake Brenton, Knysna

Sonskyn Huis bied verblyf op die eienaars se perseel in Lake Brenton, 'n boomryke woonbuurt in Knysna. Die huis is naby die strandmeer, strand, restaurante en winkelsentrums geleë. Die eenslaapkamer-eenheid het sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lake Brenton, Brenton-on-Sea

Glen House is in een van die skaars wildbewaringsgebiede in woonbuurte, hierdie tipe gebiede is besig om uit te sterf. Hier kan gaste langs die strandmeer stap en kyk hoe die inwoners die bosbokke voer. Hulle kom so...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lake Brenton, Brenton-on-Sea

The Big Yellowwood is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Lake Brenton, net 1 km van die Knysnarivier en -monding af. Die losstaande tuinkothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 'n kind, en beskik oor 'n slaa...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za