Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Stede
Oos-Londen (177)
Dorpe
Cintsa (20)
Glengariff (7)
Gonubie (56)
Haga-Haga (2)
King Williams Town (7)
Stutterheim (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (218)
B&Bs (53)
Wildsplase (8)
Hotelle (7)
Gastehuise (41)
Selfsorg-eenhede (109)

Resensies van Buffelstad

4.5 / 5  
volgens 454 resensies
Lees regte resensies van Buffelstad van 454 geverifieerde gaste.
Indien jy Buffelstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Buffelstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffalo City Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Buffelstad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad

Horseshoe Game Reserve is 'n omgewingsvriendelike selfsorg-lodge wat 20 km vanaf Oos-Londen in die Oos-Kaap geleë is. Ons bied verblyf in 1 selfsorghouthuisie en 2 selfsorgtente. Die houthuisie front noord en het ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blue Bend, Buffelstad

Mopani Cottages bestaan uit 2 selfsorg-eenhede met 2 slaapkamers in elkeen en 'n ruim tuinwoonstel. Dit is in 'n stil doodloopstraat in Blue Bend in Oos-Londen geleë. Die slaapkamers in albei eenhede het elkeen '...

Vanaf
R1 065
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morganbaai, Buffelstad

Mitford Hotel is slegs ’n uur se ry vanaf Oos-Londen en is weggesteek in ’n hoekie paradys tussen majestueuse krans- en see-uitsigte. Die instansie beskik oor verskeie selfsorg-eenhede, waarvan die meeste na di...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Buffelstad

Rose and Ale is net 'n entjie van die see af en bied puik selfsorgverblyf aan diegene wat 'n behoefte het aan gerieflike, goed toegeruste vakansieplekkie. Die feit dat dit ook net 15 minute se ry van die dorp af is,...

10% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 143
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gonubie, Buffelstad

Gonubie Beach Retreat is in Gonubie, Oos-Londen geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende net sowat 300 m van die strand af. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekple...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

The Valley Lodge is in die Nahoonvallei in Oos-Londen geleë. Hierdie gewilde stad is aan die Oos-Kaap se Sonskynkus geleë. Die subtropiese klimaat, lang ure van sonskyn, warm Indiese Oseaan en pragtige, stil stran...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Windfall Weavers Guest House bied verblyf in gastekamers en is in die boomryke voorstad, Beacon Bay geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Stirling, Buffelstad

Pollock's B&B is in 1997 op die been gebring en is gerieflik geleë in die sentrale en veilige Baysville Uitbreiding, Oos-Londen. Die privaat en ruim en-suite kamers het elkeen 'n eie privaat ingang en tuin. Parke...

Vanaf
R1 315
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gonubie, Buffelstad

Charming Seaside Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tuinkothuis op ’n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die kothuis is 200 m vanaf die seefront in Gonubie en daar is ’n gedeeltelike uit...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

Moments and Memories in Bonza Bay is 'n tuinkothuis wat tussen bome versteek is in Oos-Londen. Dit bied gehalte verblyf wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Buffelstad akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za