Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Bulwer

3.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Bulwer van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Bulwer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bulwer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bulwer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bulwer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bulwer Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bulwer

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Napier House bied gerieflike B&B-verblyf wat sentraal geleë is in Musgrave, Durban. Die smaakvol versierde gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en dis die ideale plek vir diegene wat Durban wil ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Berea

St Annes Guest House is hoog op 'n rif in Berea, Durban geleë en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis met geskiedkundige waarde. Dit word besit deur die binnenshuise versierder Caroline Wright en haar m...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Essenwood

Munster Executive Apartments bied luukse selfsorgverblyf in moderne en nuut ontwikkelde woonstelle in 'n veilige kompleks in Essenwood. Dié toegangsbeheerde eenhede bied 180 m² leefspasie. Elke woonstel beskik oo...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban SSB, Berea

Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilometer van die IKS af. Elkeen van die 5 kamers het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met sekere D...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Glenmore, Berea

Encounter Guesthouse is 'n bekoorlike B&B in Glenmore, 'n rustige buurt in Durban. Dié stad is een van die mees gewilde vakansiebestemmings in Suid-Afrika te danke aan sy warm water, die jaarlikse sardienloop en sy...

25% af Weeksdae!
VanafR790
R553
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Sparks

Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban en bied 'n verskeidenheid kamer-tipes. Die gastehuis het 5 slaapkamers met lugversorging en dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Linne e...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Essenwood

Acorn B & B bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area. Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 e...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenmore, Berea

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry. Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stor...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, KwaZulu-Natal

Dié ikoniese hotel, ook bekend as die "Grand Lady", bied pragtige uitsigte oor die Durban-hawe vanaf die Deluxe-kamers. The Royal Hotel het 2 restaurante, 'n koffiewinkel en groot konferensie- en banketgeriewe. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Bulwer akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]