Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Burgersdorp

3.8 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Burgersdorp van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Burgersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Burgersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Burgersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Burgersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Burgersdorp Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
B&B in Burgersdorp

The Hut Gastehuis bied gerieflike blyplek vir gaste in 'n bekoorlike huis in Burgersdorp in die Oos-Kaap. Die gastehus het 4 kamers, almal en suite, met privaat ingange. Die grasdak-gesinseenheid het plek vir 5 ga...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Burgersdorp

Dusk to Dawn Garden Court is 'n gastehuis op 'n landgoed in Burgersdorp. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie. Die gastehuis het 4 stylvolle en suite-kamers....

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Burgersdorp

DeKat B&B is in Harmonie, aan die buitewyke van Burgersdorp, geleë en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing. Die verblyf beskik oor 'n gesinseenheid wat slaapplek bied aan altesaam 5 persone, en 'n dubbelkam...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Burgersdorp

The Kingsman Boutique Hotel is op die hoofpad in Burgersdorp geleë. Ons het 3 en suite-kamers: die Ambassadeur, die Premier Suite en die Presidensiële Suite. Elke ruim suite is individueel versier en beskik elkee...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Burgersdorp

Zetana Guesthouse is 'n pragtige B&B, die ideale plek om te ontspan in 'n rustige omgewing. Dit is in 'n stil buurt in Burgersdorp geleë, 'n dorpie vol karakter en definitief die besoek werd. Die gastehuis bied 4...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersdorp

Seisoen Guest House is in Burgersdorp in die voorheuwels van die Stormberge geleë. Dié gastehuis bied 'n keuse tussen 3 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het lugversorging en 2 driekwartbed...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersdorp

Artisan Gastehuis is 'n moderne gastehuis in Burgersdorp en bied gaste 'n keuse tussen 2 eenhede. Gaste kan die Artisan Selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 of die Artisan Gesinskamer met slaapplek vir 4 bespreek. ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Burgersdorp

Vanaf
R3 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Molteno Hoedklip Lodge is in die onverstoorbare platteland geleë, net 23 km vanaf Molteno, 'n Oos-Kaapse dorpie. Die huis beskik oor 4 slaapkamers (1 dubbelbed en 6 enkelbeddens) met 2 badkamers. Daar is 'n kombui...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oos-Kaap

Karoo Provence is op 'n plaas 15 km buite Venterstad in die Vrystaat. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n plaas- of naweekwegbreek. Die huis beskik oor 3 sla...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Molteno, Oos-Kaap

Molteno Guesthouse bied 'n keuse van gemaklike kamers vir reisigers in Molteno. Die kamers is individueel ingerig en het een of twee beddens, en 'n en suite-badkamer. Elektriese komberse is vir die koue nagte beski...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]