Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Burgersdorp

4 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Burgersdorp van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Burgersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Burgersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Burgersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Burgersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Burgersdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Burgersdorp

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

BMyGuest is geleë in die klein dorpie Aliwal-Noord naby die oewer van die Oranjerivier. Hierdie selfsorg-akkommodasie is ideaal vir sakereisigers, klein gesinne en diegene wat op reis is en soek na 'n plekkie om te...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Lucolo Palace B&B Aliwal North is in die hartjie van Aliwal-Noord. Dit spog met 'n mengsel "vintage" en moderne afwerkings en is ideaal vir oornagverblyf. Gaste kan kies tussen 3 ruim kamers met lugversorging wat ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Kwela Bed and Breakfast word deur die AA sterk aanbeveel as B&B en bied gaste gemaklike oornagverblyf in pragtig versierde kamers. Die B&B is in die middel van Aliwal-Noord op die N6-roete van Pretoria na Oos-Londen...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

The Jackal Gastehuis bestaan uit lieflike kamers in die middel van Aliwal Noord en is net 1 km vanaf talle winkels, restaurante en skole. Dié gastehuis het 9 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie kame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Landy's Guest House bied gehalte-verblyf in die klein dorp, Aliwal-Noord, in die Oos-Kaap. Die dorp skuil aan die oewer van die Oranjerivier en spog met 2 warmwaterbronne en historiese besienswaardighede. Daar is v...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Sondela Guest House bied hartlike gasvryheid en akkommodasie aan gaste. Dis in Aliwal-Noord op pad na Tiffindell Ski-Oord en die Ooskus geleë. Dis ook naby 'n spa en net 2 km van die Oranjerivier af. Daar is 10 k...

Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense
Lodge in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Riverside Lodge bied 'n rustige toevlugsoord in Aliwal-Noord, 'n dorpie aan die Oranjerivier se oewer. Dis in die hartjie van 'n florerende landboudistrik en het 2 warmwaterbronne met hoë konsentrasies minerale en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad, Karoo

Gannabos Guest House is op 'n wildplaas sowat 12 km buite Venterstad geleë. Dié gastehuis bied 2 selfsorgeenhede wat slaapplek aan 6 tot 8 gaste bied. Die eenhede het dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Elke eenhei...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Vrystaat

Hierdie eksklusiewe gastehuis is geleë op die grens van die Oranjerivier, tussen die Vrystaat en die Oos-Kaap. La Riviera bied 'n lafenis vir die siel en danksy die verhewe uitsigte wat dit gaste bied, vars lug en ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Queens Terrace Guest House is in die plaasdorpie Aliwal-Noord geleë. Die goeie padstelsel wat Aliwal-Noord met die omliggende dorpe verbind, dien as ’n deurgang vir reisigers wat op pad is na die Oos-Kaap en die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]