Geverifieerde Resensie
Burgersdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Burgersdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 38 resensies.
Dusk to Dawn Garden Court
"Husband's home town coming back home for him after years was an awesome experience. Showing his children where he grew up. "
Zetana Guesthouse
"'n Dorpie met soveel karakter en dit word duidelik met trots onderhou. Heerlik geeet by Hagenhuis - fantastiese atmosfeer!"
Molteno Hoedklip Lodge
"'n Lekker stil bestemming met goeie plaas-akkommodasie soos Hoedklip op die plaas Oudeklip."
Nguni Self-catering Guesthouse
"Baie geskiedkundig geboue, vriendelike mense en die Wagenhuis maak heerlike kos."
Zetana Guesthouse
"Pragtige skoon dorp met vriendelike mense. Is 'n juweeltjie wat nie gepromoveer word nie. "
Blad
Blad 2 -
Wys 31 tot 38