Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Bushmans River

4.5 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Bushmans River van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Bushmans River besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bushmans River.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bushmans River akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bushmans River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bushmans River Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bushmans River

Bushman's Cabin is in 'n stil buurt in Boesmansriviermond geleë. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk 'n dub...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bushmans River

Hierdie lieflike drieslaapkamerhuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer met 'n ingeboude braai. Daar is 'n veranda en 'n braai. Die tuin is volledig ommuur en kindervriendelik. Die eenheid kan tot 8 ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Bushmans River

69 on Main is in Boesmansriviermond, Oos-Kaap geleë. Dié dorpie is in die Ndlambe Plaaslike Munisipaliteit-distrik, sowat 25 km vanaf Port Alfred, en is bekend vir skeepswrakke en ander erfenis. Die oopplan-eenhei...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bushmans River

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Paulyn Place is 'n gemeubileerde selfsorgkothuis in die kusdorpie Kenton-on-Sea aan die Oos-Kaapse Sonskynkus. Kenton-on-Sea is tussen die Boesmans- en Kariegarivier geleë en dis sowat halfpad tussen Oos-Londen en ...

Vanaf
R2 995
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Indigo Apartment bied selfsorgverblyf in Kenton-on-Sea. Dis naby die rivier en sowat 2 km van die strand af. Die ruim woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die t...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 900
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

The View is in Kenton-on-Sea geleë en is ideaal vir groot groepe en gesinne. Daar is slaapplek vir 13 gaste. Daar is matrasse vir ekstra gaste, maar hulle moet hul eie beddegoed saambring. Dié ruim vakansiehuis h...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Friedenheim is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers op die onderste verdieping van 'n privaat huis in Merry Hill in Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf 2 Blouvlagstrande en 2 get...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Milkwood Manor B & B bied verblyf op die rivierfront in Kenton-on-Sea. Dié gastehuis is ook naby Bushman's River Beach en 'n entjie se ry vanaf 'n paar restaurante en winkels in die dorp. Verblyf bestaan uit 3 ka...

Vanaf
R3 025
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

47 on Donkin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike strandhuis, ideaal vir groot gesinne of naweke saam met vriende. Die smaakvol gemeubileerde huis is in die klein kusdorpie Kenton-on-Sea en bied uitsigte ...

Vanaf
R3 680
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

The Oyster Shack bied verblyf in 'n smaakvol versierde huis in Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 en is net 'n paar minute se ry van Kariega-strand, die winkels en restaurante af. Die huis beskik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za